Palm Singel
Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-singel 69, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 050R2 745 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Palm Singel is 'n bekoorlike selfsorghuis in Brackenfell en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n vakansie in die Kaap.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 1 enkelbed, terwyl die vierde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed ingerig is. Die vierde kamer het 'n lugversorger en deel die gebruik van die gaste se badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die modern ontwerpte kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Boonop het gaste toegang tot 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir hul gerief. Die sitarea het gemaklike sitplek, met 'n TV, en beskik oor 'n lieflike binne- en buitebraai. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kry veilige parkeerplek in die motorhuis vir 1 klein motor, asook addisionele parkeerplek voor die motorhuis. Daar is 'n lieflike agterplaas, met gras en plaveisel en 'n trampolien vir die kinders. Daar is ook 'n onderdak boma en 'n swembad. Gaste kan ook die buitebraai-area saam met die gesin geniet tydens die warm someraande.
Palm Singel is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante, Stellenbosch wynplase en gholfbane geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Palm-singel 69, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Palm Singel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-singel 69, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang