Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Swift Luxury Accommodation

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige mooi oornag plekkie! Plek is ongelooflik skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Aangenaam. Alles was gerieflik en soos geadverteer. Sal die borge waar die verblyf is op ingaan ook adverteer, want daar is 3 hotelle, maar hulle naam is nie op nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jun 2024

Not good at all. Poor communication between Travel Ground and the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Alet W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Baie rustig en netjies. Dit was baie lekker en rustig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Zelise Y
1 nag Saam met vriende
3.8
Jun 2022

Was heel fine gewees. Dink die koste vir die geriewe en ontbyt was nie die geld werd nie. Parking is ietwat knap en die feit dat die tuinier kliphard wil vee 7uur die oggend op 'n vakansiedag was nie aangenaam nie! Die venue lê in 'n baie onaangename area en dit was nie genoem nie, natuurlik, erg industrieël. Ontbyt was lekker, maar nie R1800 p/nag werd nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2020

Kamers is silwerskoon en die lugreëling maak 'n groot verskil. Ontbyt was lekker, maar het spek, botter (nie margarien) en ten minste filterkoffie verwag. Verder was alles baie goed en ek sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2020

Nie wat ons verwag het nie. Die badkamer is ongemaklik met geen deure nie, geen paslakens op bed nie, baie min parkering en geen afdak, so kar staan heeltyd in die son. Kolle op die throw wat bo-op die beddegoed is. Beslis nie waarde vir geld nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sel-marie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Uitstekend skoon en netjies. Wonderlike akkommodasie, skoon, netjies, sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2019

Baie lekker, aangenaam en gemaklik. Ons het regtig lekker gebly. Alles was gemaklik en baie netjies. Sal definitief dit aanbeveel en weer daar oornag! Die personeel was net so vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ontbyt was voortreflik en sekuriteitspersoneel altyd gegroet met 'n vriendelike glimlag. Julle is 'n besonderse plek met besonderse mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Je'zelle K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Very nice. Points to improve: Hotel location was not what was expected, through you off and the meat served for breakfast was small in comparison to the rest of the meal. Everything else was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Abdul Rehmaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spoorwegstraat 3, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7mS8EWI1w3pm525nofNOu6ZbX6jn0KfXlvT2BcPF7ds69DVo1V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 3 Spoorweg Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.633240565968 27.786253385319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang