Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Swift Luxury Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Abdul Rehmaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 11 resensies vir Palm Swift Luxury Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Pragtige mooi oornag plekkie!

Plek is ongelooflik skoon!

Leon R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Aangenaam.

Alles was gerieflik en soos geadverteer. Sal die borge waar die verblyf is op ingaan ook adverteer, want daar is 3 hotelle, maar hulle naam is nie op nie.

Vusi M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vusi M

Not good at all.

Poor communication between Travel Ground and the hotel.

Alet W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Alet W

Baie rustig en netjies.

Dit was baie lekker en rustig. Dankie.

Zelise Y - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zelise Y

Was heel fine gewees. Dink die koste vir die geriewe en ontbyt was nie die geld werd nie.

Parking is ietwat knap en die feit dat die tuinier kliphard wil vee 7uur die oggend op 'n vakansiedag was nie aangenaam nie! Die venue lê in 'n baie onaangename area en dit was nie genoem nie, natuurlik, erg industrieël. Ontbyt was lekker, maar nie R1800 p/nag werd nie.

Anel E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel E

Kamers is silwerskoon en die lugreëling maak 'n groot verskil.

Ontbyt was lekker, maar het spek, botter (nie margarien) en ten minste filterkoffie verwag. Verder was alles baie goed en ek sal weer daar oornag.

Yolandi V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi V

Nie wat ons verwag het nie.

Die badkamer is ongemaklik met geen deure nie, geen paslakens op bed nie, baie min parkering en geen afdak, so kar staan heeltyd in die son. Kolle op die throw wat bo-op die beddegoed is. Beslis nie waarde vir geld nie.

Sel-marie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sel-marie P

Uitstekend skoon en netjies.

Wonderlike akkommodasie, skoon, netjies, sal definitief weer daar bly.

Ane N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N

Baie lekker, aangenaam en gemaklik.

Ons het regtig lekker gebly. Alles was gemaklik en baie netjies. Sal definitief dit aanbeveel en weer daar oornag! Die personeel was net so vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ontbyt was voortreflik en sekuriteitspersoneel altyd gegroet met 'n vriendelike glimlag. Julle is 'n besonderse plek met besonderse mense.

Je'zelle K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Je'zelle K

Very nice.

Points to improve: Hotel location was not what was expected, through you off and the meat served for breakfast was small in comparison to the rest of the meal. Everything else was great!

Tielman O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman O

Rustig en lekker.

Dit is 'n rustige gastehuis waar almal jou op die hande dra.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spoorwegstraat 3, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7mS8EWI1w3pm525nofNOu6ZbX6jn0KfXlvT2BcPF7ds69DVo1V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 3 Spoorweg Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.633240565968 27.786253385319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang