Palm Swift Luxury Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Abdul Rehmaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige mooi oornag plekkie!
Leon R - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Vusi M - Jun 2024
Algehele gradering
Not good at all.
Alet W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Zelise Y - Jun 2022
Algehele gradering
Was heel fine gewees. Dink die koste vir die geriewe en ontbyt was nie die geld werd nie.
Anel E - Mrt 2020
Algehele gradering
Kamers is silwerskoon en die lugreëling maak 'n groot verskil.
Yolandi V - Jan 2020
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Sel-marie P - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend skoon en netjies.
Ane N - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, aangenaam en gemaklik.
Je'zelle K - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice.
Tielman O - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Spoorwegstraat 3, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang