Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Tree Accommodation 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kransstraat 1004, Little Falls, Roodepoort, 2142, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Palm Tree Accommodation 2 is 'n selfsorghuis wat op die gasheer se perseel in Little Falls, Roodepoort geleë is.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die leefarea lei na 'n onthaalruimte, wat spog met 'n kroegarea, en 'n Jacuzzi wat teen 'n ekstra koste gehuur kan word.

Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar, asook veilige parkeerplek vir voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Adel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kransstraat 1004, Little Falls, Roodepoort, 2142, Gauteng
  • Gaste dink Palm Tree Accommodation 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kransstraat 1004, Little Falls, Roodepoort, 2142, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6214a40f953b8adaf72a05bb9586f0dd72b7d516e5975ae5ef091583b9938c432408c4bb05f177b18f9a239b608c038ca13d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 1004 Krans Street Little Falls 2142 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.12295 27.89395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang