Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Tree Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botha-weg 12, Selbourne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie 4-ster TGCSA-gegradeerde gastehuis is geleë in die luukse woonbuurt Selbourne wat sentraal geleë is en naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park-winkelsentrum wat 'n verskeidenheid winkels, restaurante en bioskope het.

Hierdie herehuis spog met hoë plafonne en loodglas, weerkaatsings van 'n genadige era. Verblyf word gebied in 7 elegant versierde en suite-kamers met 'n atmosfeer van rustigheid en styl. Die selfsorgkothuis is ideaal vir diegene wat vir 'n lang tydperk bly of 'n jong gesin. Alle kamers is toegerus met DStv en die eiendom het deurgaans draadlose internettoegang.

Gaste word genooi om te ontspan op die dek wat oor die swembad uitkyk of 'n skemerkelkie rondom 'n Thornwood-vuur in die gazebo te geniet. Ontbyt word bedien in die eetkamer wat 'n uitsig oor die swembad en tuin bied, of op die dek in die skadu van die groot palmboom. Aandete is beskikbaar as 'n opsionele ekstra. 'n Vergaderlokaal en konferensiepakkette is beskikbaar. Die gastehuis kan ook vervoer reël, slegs indien vooraf gereël.

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Botha-weg 12, Selbourne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Palm Tree Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botha-weg 12, Selbourne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d807773791854235c322407332894dc6a9fb20e05ecddfa372cd41535fca43a5e1191b747cb10a781176ca9b48de4ffac4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 17 Botha Road Selbourne 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.992551 27.899297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang