Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Tree Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St Catherine-weg 16, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palm Tree Place is 'n selfsorg-eenheid wat op die eerste verdieping van die gasheer se eiendom in Umkomaas, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal geleë is. Die eiendom is gerieflik naby die strand geleë en is 'n gewilde bestemming vir ywerige diepseeduikers en snorkelaars vanweë die ryk koraalrif in hierdie waters.

Die 1-slaapkamer-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n aparte ingang wat met 'n houttrap toeganklik is. Die slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, en tweeplaatstoof wat tydens kragonderbrekings gebruik word. Die leefarea met lugversorging het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv, en dit lei na 'n balkon met 2 stoele. Die terras in die tuin het braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik.

Gaste kry onderdakparkeerplek op die perseel, wat deur alarms en 'n elektriese hek beveilig is. Vir gaste se veiligheid het die eenheid rookalarms en brandblussers.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • St Catherine-weg 16, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St Catherine-weg 16, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e7c34922447e2b1d470d612acff6f4ca45a0190da94670676d3c0b93b135cbc85f1a5fb329469f38015a61c7f6b06778e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 St Catherine Road Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.218872543045 30.795391493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang