Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Tree Self-Catering

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 6, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palm Tree Self-Catering bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Gordonsbaai, wat op die eienaar se perseel geleë is. Dit spog met ononderbroke uitsigte op die Hottentots Holland-berge na die Ooste en oor Simonstad aan die Westekant, wat dit ideaal vir 'n naweekwegbreek maak.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n tafel, stoele en 'n gasbraai, en spog met 'n uitsig. Die woonstel is slegs 5 minute vanaf Bikini Beach en plaaslike restaurante en winkels. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Palm Tree Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kloofweg 6, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palm Tree Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 6, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA872b673beb324240506178ca9654894e258e7e4c5e90ad2b714eb55a363d14aaaea3fb0fd70f639840a8f956278e71cdaaeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 6 Kloof Road Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.1641368 18.8652212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang