Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Valley Inn & Conference Centre

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Teboho S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2023

I would not go back. The bed was not comfortable. If there is load shedding, there's no water coming out of the hot tap, even if the geyser was on the whole night. We had to wait till the electricity is back to be able to shower. The room we got was cringe. I honestly would recommend they revamp that room, it has the potential to be cosy. The bathroom is a no-no. Old bathroom towels. The old throw they put on the bed was old as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Elmari N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Aangename en veilige verblyf. Baie heerlik gebly. Goeie ontvangs gehad. Die woonstel het alles wat jy nodig het en was ook skoon. Die swembad is ook lekker om af te koel na 'n warm dag. Ek sal wel aanbeveel dat die seel van die yskas in eenheid 6 vervang moet word. Dis onverwags as jy nie weet hoekom die yskas nie wil toemaak nie, maar ek het toe gesien die seel is effens uitgesak. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2019

Vriendelike ontvangs, netjies en baie rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bheki M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2018

Good. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiso C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

It was a great place. Great place to stay at for a holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zarita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Die kamers was skoon en baie netjies. Vandat 'n mens daar instap was almal vriendelik en baie behulpsaam. Die kamers was skoon en baie netjies. Die swembad was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2018

Vriendelike, behulpsame staf. Die foto's lyk mooier as die ware plek. Die eenheid lyk onafgerond en min aandag is aan die meublement bestee. Krane in die badkamer is nie gemerk vir warm en koud nie. Veiligheidsrisiko.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Namein N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Nov 2018

Groot vertrekke sonder enige persoonlikheid. Alhoewel eenheid 12 baie groot is, is dit maar kaal gemeubileer en kan bietjie skoner wees. Die lugversorging in die slaapkamer raas en van die teëls in die badkamer is gekraak. Weens kalk lyk die krane en stortkoppe vuil en oud. Uiters klein TV in die groot sitkamer. Geen komplimentêre sepie, tee of koffie nie. Dooie droë blom rangskikking in die kombuis. Hierdie gastekamer het baie potensiaal a.g.v. die grootte, maar kort beslis bietjie verbeelding en persoonlikheid. Ons gebruik gereeld gastehuise en vir dié een voel dit beslis nie soos waarde vir geld nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Tamelynn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Baie awesome. Dit was waarde vir my geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2017

Verblyf was baie goed. Plek is baie netjies en skoon ideaal vir konferensies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monicastraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ZTkyMjNhLWE3Y2QtNDdhOS1hOGJkLWYyMTNlMGY3Y2U5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 10 Monica Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.729132021899 27.872494161129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang