Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Valley Inn & Conference Centre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 56 resensies vir Palm Valley Inn & Conference Centre
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Teboho S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Teboho S

I would not go back.

The bed was not comfortable. If there is load shedding, there's no water coming out of the hot tap, even if the geyser was on the whole night. We had to wait till the electricity is back to be able to shower. The room we got was cringe. I honestly would recommend they revamp that room, it has the potential to be cosy. The bathroom is a no-no. Old bathroom towels. The old throw they put on the bed was old as well.

Elmari N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari N

Aangename en veilige verblyf.

Baie heerlik gebly. Goeie ontvangs gehad. Die woonstel het alles wat jy nodig het en was ook skoon. Die swembad is ook lekker om af te koel na 'n warm dag. Ek sal wel aanbeveel dat die seel van die yskas in eenheid 6 vervang moet word. Dis onverwags as jy nie weet hoekom die yskas nie wil toemaak nie, maar ek het toe gesien die seel is effens uitgesak. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan.

David H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David H

Vriendelike ontvangs, netjies en baie rustig.

Sien sterre.

Bheki M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bheki M

Good.

See stars.

Thabiso C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso C

It was a great place.

Great place to stay at for a holiday.

Zarita V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarita V

Die kamers was skoon en baie netjies.

Vandat 'n mens daar instap was almal vriendelik en baie behulpsaam. Die kamers was skoon en baie netjies. Die swembad was mooi skoon.

Maria E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maria E

Vriendelike, behulpsame staf.

Die foto's lyk mooier as die ware plek. Die eenheid lyk onafgerond en min aandag is aan die meublement bestee. Krane in die badkamer is nie gemerk vir warm en koud nie. Veiligheidsrisiko.

Namein N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Namein N

Groot vertrekke sonder enige persoonlikheid.

Alhoewel eenheid 12 baie groot is, is dit maar kaal gemeubileer en kan bietjie skoner wees. Die lugversorging in die slaapkamer raas en van die teëls in die badkamer is gekraak. Weens kalk lyk die krane en stortkoppe vuil en oud. Uiters klein TV in die groot sitkamer. Geen komplimentêre sepie, tee of koffie nie. Dooie droë blom rangskikking in die kombuis. Hierdie gastekamer het baie potensiaal a.g.v. die grootte, maar kort beslis bietjie verbeelding en persoonlikheid. Ons gebruik gereeld gastehuise en vir dié een voel dit beslis nie soos waarde vir geld nie.

Tamelynn A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamelynn A

Baie awesome.

Dit was waarde vir my geld.

Johannes V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes V

Verblyf was baie goed.

Plek is baie netjies en skoon ideaal vir konferensies.

Petunia S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petunia S

The parking space is terrible.

We booked for 2 days and on the second day the parking spot that was adjacent to our room was given to somebody else. The way forward should be one unit, one parking. I was not impressed how this was handled even after reporting this to the owner.

Hester B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Vriendelik, behulpsaam en gerieflik naby als.

Al die betrokke personeel is baie menslik en behulpsaam.

Palm Valley Inn & Conference Centre se terugvoer

Goeie dag Hester
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om Palm Valley Inn te resenseer.
Ons sien uit daarna om u weer te akkommodeer by Palm Valley Inn.

Palm Valley Inn & Conference Centre
Esmarie V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie V

Uitstekende diens, skoon, veilig en baie gerieflik geleë.

Dit was die tweede keer wat ons Palm Valley Inn besoek, en sal beslis weer. Dis naby besienswaardighede, winkelsentrum en dam. Die woonstelle is mooi skoon en baie gerieflik ingerig, mens hoef net kos saam te vat, wat die pak ligter maak. Braai-area met eie tuin is ook aan te beveel vir mense met klein kindertjies, aangesien elke woonstel sy eie erfie het wat toe is met muur en hekkies. Baie dankie vir 'n lekker kuier!

Palm Valley Inn & Conference Centre se terugvoer

Goeie dag Esmarie
Baie dankie dat u die tyd geneem het om Palm Valley Inn te "rate"
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit beteken baie vir ons in die bedryf.

Palm groete

Palm Valley Inn & Conference Centre
Mable B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mable B

Het heerlik gerus en ontspan.

Al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam asook professioneel in hul optrede. Wooneenheid asook swembadarea is baie netjies en skoon.

Neo M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

It was a great stay indeed, got everything as seen and promised.

It was a great stay indeed. Very peaceful and private, got everything as seen and promised. Friendly staff members and recieved a warm welcome from Christelle.

Palm Valley Inn & Conference Centre se terugvoer

Good Morning Neo,
Thank you for taking the time to review Palm Valley Inn.
Reviews is of very importance and value. We are so pleased to hear that you have enjoyed your stay.
See you back soon.

Palm Valley Inn & Conference Centre
Theuns K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theuns K

Ons het dit glad nie geniet nie. As jy hou van 'n plek waar mense tot laatnag kuier en skreeu vir mekaar in die gange dan is dit die plek vir jou.

Daar aangekom was ons teleurgesteld in die ligging van die Palm Valley Inn. Dis geleë langs 'n ou winkelsentrum waar daar ook mense rondstaan en in die strate kuier. Glad nie 'n vakansie-gevoel nie. Die kamer self was heel netjies en mooi behalwe dat ons lugversorging buite orde was en 'n riool-reuk in die hoofslaapkamer teenwoordig was (hulle gebruik glo 'n septiese tenk). Die swembad kon ons nie gebruik nie aangesien daar 'n groep mense hul self tuisgemaak het by die swembad en kroeg en die plek oorgeneem het. Die drank het gevloei en 'n geskreeu vir mekaar was aan die orde van die dag. Die aande was ook baie raserig met 'n gekuiery wat tot lank na 12 aan gehou het. Die mense wat lyk my verkies om die Palm Valley te besoek is mense wat wil partytjie hou. Ons het gesukkel om te slaap alhoewel die bed heel gemaklik was. As jy hou van 'n raserige plek en geskreeu in die gange dan is die jou plek. As jy wil 'n rustige naweekwegbreek dan sal ek nie die Palm Valley aanbeveel nie.

Palm Valley Inn & Conference Centre se terugvoer

Goeie dag Theuns,
Jammer vir die ongerief wat u ervaar het.
Graag maak ek van die geleentheid gebruik om u te verseker dat dit nie altyd die geval is nie. Ongelukkig is die bedryf met aanlyn besprekings is daar baie beperkinge en weet jy nie met wie jy deel tot die gaste in boek nie. Soms is daar baie jolige gaste ander gevalle weer kan jy n speld hoor val. Jammer dit was nie die keer toe u geboek het nie.

Palm groete

Palm Valley Inn & Conference Centre
Motshudi M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Motshudi M

The only thing that made my stay the best was my company and it had nothing to do with Palm Valley. They were just an accommodation.

Travelground makes it easier for us to get places and has great consultants that are very professional and I expected Palm Valley to be the same. The receptionist there by the name of CJ is the worst that I have ever come across. He cares nothing about clients and their well being or needs. He's the worst face for the Palm Valley business.

Sibangani M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sibangani M

Just OK.

The rooms are very spacious but not what I expected them to be. The bedding especially the sheets were quiet old and discoloring, the shower floor very dirty, we couldn't even shower. General cleanliness was also not up to standard. The toilet seat discoloured inside and corners not cleaned properly.

Michael K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Baie netjiese, wel toegeruste eenheid. Diens wat ons ontvang het was uitstekend.

Ons was baie beïndruk met die eenheid waarin ons gebly het. Baie skoon en modern. Ek sal enige iemand aanraai om Palm Valley Inn te besoek.

Palm Valley Inn & Conference Centre se terugvoer

Goeie Dag Michael,

Baie dankie vir die komplimente en die tyd om terugvoer te gee.
Dit beteken baie en maak n groot verskil vir die mense wat hier werk dat hul diens en werk wat hul lewer van ontvangs tot die skoon maak nie ongesiends verby gaan nie.

Palm Valley groete

Palm Valley Inn & Conference Centre
Cindy D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Fantasties!

Lekker rustig.

Frik V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V

Baie vriendelike en behulpsame personeel deurgaans en netjiese skoon kamers/woonstelle in heerlike rustige buurt.

Uitstekende verblyfplek. Dis net jammer dat ander inwoners tot laatnag so rumoer en lawaai dat ek hulle om 12:45 moes gaan vra om asseblief ander inwoners wat graag wil slaap in ag te neem en nie so te lawaai nie. Ek wil aanbeveel dat die bestuur 'n "nagwag" of ander personeellid opdrag gee om oor naweke ten 21:30 al die gange te patrolleer en lawaaimakers probeer stil kry. Jammer vir my kritiek. Dit is daarom nie kritiek op Palm Valley nie.

Chabalala P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chabalala P

Excellent

The place is very nice and quiet, rooms are neat, the service is so perfect I can recommend it to anyone who would like to visit!

Charmaine M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Great

It was quite an enjoyable stay with great hospitality.

Tia D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tia D

Rustige atmosfeer om net te ontlaai.

Sal dit definitief aanbeveel en dit was beslis nie die laaste sien nie! Ons sal beslis vir langer kuier volgende keer.

Neo M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neo M

Nice and clean.

Perfect place, nice for families with kids.

Maria K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria K

Baie lekker gebly. Netjiese veilige verblyf en baie sentraal.

Die personeel baie gaaf en behulpsaam. Ons het baie laat ingeboek as gevolg van 'n vertraging in ons vlug, en is baie vriendelik ontvang, baie dankie.

Michael B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael B

Baie gerieflik en goeie diens .

Kamers was netjies hoewel stort kop nie gewerk het nie. Diens was vriendelik en goeie sekuriteit. Geen uitsig op dam wat jammer was. Lekker swembad. Sal aanbeveel vir 1 of 2 nagte. Ook gerieflik naby winkels.

Schalk S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S

Baie lekker blyplek.

Dit word swak bestuur wat eise van gelde betref. Verblyf was baie lekker, maar ekstra geld is deur die gastehuis vereis wat nie deel was van die kwotasie nie. Dit is steeds nie opgelos na beloftes nie en ek sal ook op Hello Peter dit rapporteer. Dit het 'n wrang smaak in die mond gelaat.

Gert-jan V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert-jan V

Ons kamers was lekker. Groot, mooi kombuis en braaigeriewe.

Die badkamer het aandag nodig. Die stort se kraanreguleerder het 'n paar keer afgeval, pleisterklei op vloerteëls is vuil en die tafel se blad buite los en onstabiel. Ons het 'n vriendin wat naby bly genooi vir 'n braai. Sy het 6 uur daar aangekom en is ingelig dat sy 8 uur moet uit wees. Ek verstaan julle moet besoekers reguleer, maar ek voel julle kan ook julle diskresie gebruik. My vriendin was baie ongemaklik daaroor en ons ook. Dit het gevoel of sy 'n vreeslike oortreding sal begaan as sy tot na 8 bly. Dit was vir my onnodig om so streng te wees daaroor. Die mense in die woonstel bo het kaste en deure oopgemaak en rondgeloop, mense het in die gang onder verby ons kamer geloop, hard gepraat ens. Ek wil net uitlig dat die klank ver trek en mense moet dit laat in die aand in ag neem. Ek het regtig gesukkel om te slaap.

Granny M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granny M

Great Stay

The place is very neat and tidy, from the reception area to the rooms. We had a great time and regret that we only stayed for one night but will definitely come back for a longer stay.

Riaan H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

From arrival to departure it was an amazing stay, we were treated as royalties, the personal service each of us received, was out of this world!

Most definitely found my new home from home in Harties! Thank you to Christine! An amazing hostess.

Tersia E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia E

Dit was meer as wat ek verwag het. Sal definitief weer terugkom!

Sien die sterre hieronder.

Marlene B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Aangenaam verras! Sal definitief weer daar bly!

Die diens was puik en die fasiliteite baie ruim, gerieflik, skoon en netjies. Hulle was gasvry en die plek is baie naby aan alle besighede.

Fikile S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile S

Perfect stay

It was totally amazing here! The staff was friendly, and with Wi-Fi down for the entire long weekend, my man couldn't work which meant quality time was spent here. The area is close to everything else in the area. Epic stay which the 6 of us loved from the word go!

Precious M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious M

Rooms are very clean and beautiful

Staff is friendly, rooms are clean and neat. Warm welcome, and here safety is a priority.

Johan M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Netjies en vriendelik.

Waarde vir geld. Een van die beter plekke waar ek al gebly het.

Mark M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Very nice and well priced

The accommodation was big and lovely, especially considering the price! I didn't like the decor outside (flashing lights etc), but the rest was excellent. The only issue was that we were promised a discount at Pecanwood Golf Course by staying at Palm Valley, but this didn't happen despite our efforts.

Cornell J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell J

Staff were really accomodating, absolute value for money, modern units

Value for money and really spacious units. The doors could be cleaned, but generally pleasantly surprised.

Ben V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Dit was puik gewees, ons sal weer daar tuisgaan in die toekoms!

Outydse ruimte, spasie en waarde. 'n No. 1 keuse, veral as jy met familie reis.

Fanie W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie W

Dit is verbasend netjies, ruim en gerieflik!

Palm Valley Inn was 'n plesier en ek sal dit aanbeveel! Afgesien van die verstopte toilet was daar geen klagtes nie! Baie dankie.

Jaco E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco E

Waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Ilse V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse V

Rustige verblyf versuur deur kroeg se harde geraas.

Die Suites is baie oulik uitgelê en baie mooi, maar ons tydjie was vir ons versuur weens die kroeg wat 20 m van ons braaibalkon af was. Ons het glad nie lekker in die aand daar gebly nie.

Hannelie K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie K

Eerste indruk is dat dit 'n oase in die middel van 'n woestyn is. Personeel laat 'n mens welkom voel.

Kan nie glo dat 'n mens sulke waarde vir geld nog kry nie! Die personeel en hele "set-up" is gemaak vir van familie tot besigheidsmense. Sal beslis weer daar gaan oornag. Baie dankie LekkeSlaap en Palm Valley.

Justin B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin B

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Dina D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dina D

Mooi, maar nie weer.

Die plek binne is baie mooi en netjies, maar die TV het vreeslik geraas as jy hom aangesit het. Al die ander kamers het nuwe plasma TV's gehad en ons s'n was 'n ou boks van Noag se tyd. Dit was vreeslik mooi, maar ons sal nie weer daar bly nie.

Willemien T - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Willemien T

Dit was uiters teleurstellend!

Ek het 'n epos gestuur met my klagte! Sien die sterre!

Jaco C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Impressed!

We were really impressed with the beautiful suite. It had everything we needed.

Veronica M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Fantastic place

Place was very beautiful, and I will definitely rebook here when visiting Haartebeespoort again. Only negatives were that breakfast was not to my satisfaction, and staff were not knowledgeable in certain aspects.

Winky R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winky R

Nice and cosy

Palm Valley Inn is super. I really enjoyed my weekend there.

Victor B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor B

Baie lekker gekuier!

Ons kuier was te kort, maar dit wat ons ervaar het was goed. Die plek is ongelooflik ruim.

Liz L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liz L

Die plek was oulik, maar baie naby die kroeg.

Daar het mense by die kroeg geraas tot baie laat.

Lee-ann B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann B

We enjoyed our stay

We enjoyed our stay and the staff were all very friendly and helpful. We have already recommended to friends and family.

Susan D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D

Goeie, skoon akkommodasie met baie ruimte.

Die akkommodasie is mooi en skoon, voorsien net 'n probleem om te braai indien dit reën.

Carin F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carin F

Goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Marie R - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie R

Decent

A decent inn.

Alice V - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice V

It was fabulous!

It was not too far and not too close to home, in fact it was just perfect for a break. The service was excellent and everyone was friendly and kind to us. I will recommend Palm Valley Inn to everyone I see. We got great value for the money we paid and a great weekend away. Thank you very much Palm Valley. It is certainly more beautiful when you are there yourself as opposed to what you see in the pictures.

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monicastraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ZTkyMjNhLWE3Y2QtNDdhOS1hOGJkLWYyMTNlMGY3Y2U5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 10 Monica Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.729132021899 27.872494161129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang