Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm View Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Palm View Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hein S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Baie vriendelike diens.

Baie rustig met 'n mooi uitsig. Ons is ook vriendelik ontvang.

Palm View Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jy van Palm View gebruik maak, dit is altyd baie lekker om jou by ons te laat kuier. Groete Amanda en Alletta

Palm View Guest House
Frieda K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda K

Baie rustige en veilige area.

Veilig, rustige area met 'n mooi uitsig en goeie diens. Net R100 ekstra per nag om die lugversorger te gebruik.

Hennie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Dit was die beste gastehuis in Pretoria waar ons nog oornag het.

Ons is baie goed ontvang. Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik. Met die kamer was daar geen fout nie. Lekker ruim en baie modern. Die pragtigste uitsig oor Pretoria. Het gratis ontbyt gehad. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Yolande V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Veilige, netjiese gastehuis.

Alletta het ons vriendelik ontvang. Baie veilige plek om by te gaan bly.

Palm View Guest House se terugvoer

Yolande Van Jaarsveld, dit was 'n plesier gewees om jou te ontmoet. Voorspoed en sterkte met al die atletiek. Groete, Alletta, Palm View staff

Palm View Guest House
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elaine G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G

Great place to stay.

Great place, wonderful host and the view at night is spectacular.

Sampie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie R

Baie vriendelike diens.

Beste plek wat ons kon kies.

Madelein R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein R

Uiters vriendelike en behulpsame span.

Met ons aankoms was ons baie vriendelike ontvang. Kamer was baie netjies en skoonheid. 'n Braaier is vir ons geskuif na die swembad toe waar ons lekker kon kuier, braai en die pragtige uitsig geniet.

Sampie R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie R

Absoluut regte keuse.

Geen motor- of padlawaai vroegoggend nie. Ontbyt gereël en gekry. Sal definitief aanraai om daar oor te slaap.

Dalene L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene L

Lekker stil area, geen stadsgeraas, sal beslis weer hier oorslaap.

Vriendelike staf personeel, veilige parkering dalk 'n probleem en hek-toegang slegs beheerbaar vanuit kantoor. Verder heerlik gebly, ontbyt was lekker en kon ons akkomodeer toe ons op die laaste nipper nog 'n aand moes oorslaap.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perksstraat 348, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA425378f691ab945ddbc9bb988f410e1149a7aaba8505903a47598fbd39fc8127a278140b72d8e3e4fa425ae8f0385bdc45f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 348 Perks Street Capital Park 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.730366179295 28.197009891402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang