Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hein S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie vriendelike diens. Baie rustig met 'n mooi uitsig. Ons is ook vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Palm View Guest House
Baie dankie dat jy van Palm View gebruik maak, dit is altyd baie lekker om jou by ons te laat kuier. Groete Amanda en Alletta

Frieda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie rustige en veilige area. Veilig, rustige area met 'n mooi uitsig en goeie diens. Net R100 ekstra per nag om die lugversorger te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was die beste gastehuis in Pretoria waar ons nog oornag het. Ons is baie goed ontvang. Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik. Met die kamer was daar geen fout nie. Lekker ruim en baie modern. Die pragtigste uitsig oor Pretoria. Het gratis ontbyt gehad. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Veilige, netjiese gastehuis. Alletta het ons vriendelik ontvang. Baie veilige plek om by te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Palm View Guest House
Yolande Van Jaarsveld, dit was 'n plesier gewees om jou te ontmoet. Voorspoed en sterkte met al die atletiek. Groete, Alletta, Palm View staff

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elaine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Great place to stay. Great place, wonderful host and the view at night is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie vriendelike diens. Beste plek wat ons kon kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uiters vriendelike en behulpsame span. Met ons aankoms was ons baie vriendelike ontvang. Kamer was baie netjies en skoonheid. 'n Braaier is vir ons geskuif na die swembad toe waar ons lekker kon kuier, braai en die pragtige uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Absoluut regte keuse. Geen motor- of padlawaai vroegoggend nie. Ontbyt gereël en gekry. Sal definitief aanraai om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2022

Lekker stil area, geen stadsgeraas, sal beslis weer hier oorslaap. Vriendelike staf personeel, veilige parkering dalk 'n probleem en hek-toegang slegs beheerbaar vanuit kantoor. Verder heerlik gebly, ontbyt was lekker en kon ons akkomodeer toe ons op die laaste nipper nog 'n aand moes oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perksstraat 348, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA425378f691ab945ddbc9bb988f410e1149a7aaba8505903a47598fbd39fc8127a278140b72d8e3e4fa425ae8f0385bdc45f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 348 Perks Street Capital Park 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.730366179295 28.197009891402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang