Palm Zicht
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Pauline B - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en uitstekend toegerus.
Riaan G - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker sal verseker weer daar bly.
Eugené P - Apr 2024
Algehele gradering
Great accommodation, very safe and neat.
Adneshel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Petra N - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklike slaapplek vir iemand wat Panorama Hospitaal besoek.
Deidre K - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
Elna M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Palm Zicht se terugvoer
Baie dankie Elna vir die terugvoer. Baie bly julle het lekker gekuier! Ons ruil beddegoed 1x per week vir gaste wat langer bly. Skoonmaker kan op versoek gereel word. Kom kuier gou weer. Groete die Louws.
Michelle C - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Jacques D - Sep 2023
Algehele gradering
Voldoende oornagverblyf.
Palm Zicht se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier en alles so netjies agtergelaat. Hoop julle het die kuiertjie in die Kaap geniet. Sien gou weer. Groete Liezel en familie
Lana F - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker hier gebly. Lieflike ruim huis en die ligte en WiFi het gewerk selfs deur loadshedding.
Palm Zicht se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering en dat julle alles so netjies agtergelaat het. Hoop ons sien mekaar gou-gou weer. Vriendelike groete Liezel en familie.
Ray S - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful accommodation. Beautiful views.
Palm Zicht se terugvoer
Was a pleasure to host. Left everything so tidy. Kind regards, the Louws
Elna S - Jun 2022
Algehele gradering
Privaat en gasvry.
Hamilton R - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Palm Zicht se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Dit was lekker om te ontmoet. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Vriendelike groete, Liezel.
Chase H - Jan 2022
Algehele gradering
Maklik, privaat, veilig en netjies.
Palm Zicht se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Liezel
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandelboomstraat 4, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang