Palm Zicht
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandelboomstraat 4, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Palm Zicht is in die woonbuurt Plattekloof, aan die voet van Tygerberg in Kaapstad. Die voorkant van die eenheid bied pragtige uitsigte oor Kaapstad en in die verte pronk Tafelberg en Leeukop.
Verblyf bestaan uit 1 hoofhuis en 1 eenheid wat apart of saam vir 'n groep bespreek kan word. Die hoofhuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis, opwasarea en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die tweede eenheid is geskik vir 2 gaste, en het 'n privaat ingang, oopplan-leefarea en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het ook 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n toesluithek. Die eiendom het geslotekringtelevisie en elektriese heinings.
Palm Zicht is 'n paar minute se ry van Panorama Medicilinic, die Forensic Building, Plattekloof en Tygeberg se sakegeboue, Planet Fitness gimnasium, winkelsentrums en toegang tot die N1 af. Kaapstad Internasionale Lughawe is 17 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Amandelboomstraat 4, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Palm Zicht het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandelboomstraat 4, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap