Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmboom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oulike plek, netjies, goed toegerus, gasvrye eienaars. Ons het baie lekker gebly by Palmboom. Johan en Thersia het ons baie welkom laat voel. Palmboom het alles wat nodig is vir 'n heerlike uitspan en ontspan. Ons beveel 'n kuier by Palmboom beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly. Ons het heerlik gebly. Thersia en Kriek het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Alles wat jy nodig het! Sal beslis weer boek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastiese week. Baie netjiese woonstel met wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vyfster verblyf, vyster uitsig, vyfster natuurlewe = lekkebly! Ja, ons het lekker gebly in die heerlike ruim woonstel met 'n kuierstoep soos min wat uitkyk oor die fynbos en see. Hoë kwaliteit afwerking en toebehore, sorgsame, omgee gasheer en -vrou, en WiFi wat toegang tot die blommekyk-webblaaie maklik maak, is maar enkele uitstaande aspekte wat verblyf by Palmboom spesiaal maak. Natuurlewe, behalwe die see, soos skugter duikers wat voor die huis wei en 'n paradys vir voëlkykers, maak 'n verblyf enige tyd van die jaar spesiaal. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful. This accommodation is top notch. Beautiful, with stunning views. The hosts are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gasvrye ontvangs, skoon en netjies met 'n wonderlike uitsig! Meer as geniet! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect and peaceful. Lovely, peaceful getaway. Great views. The accommodation has everything you need for a perfect comfy stay. The host was very welcoming. Thank you for the yummy rusks and red wine. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was een van die beste ondervindinge in 'n lang tyd. Absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal beslis terugkeer. Heerlik, stil met baie gasvrye mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stil en veiligheid. Dit was baie professioneel en verwelkomend gewees. Ek sal daar weer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb785b97909f46852306b00ece7094ceba27a2d40264a6c611c3a0b700f5285e3b1e68d52dfa01e33654a9a29866e8160f0f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 96 5 1 5 7 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.97423 17.8863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang