Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmboom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 93 resensies vir Palmboom
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paul S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Vyfster verblyf, vyster uitsig, vyfster natuurlewe = lekkebly!

Ja, ons het lekker gebly in die heerlike ruim woonstel met 'n kuierstoep soos min wat uitkyk oor die fynbos en see. Hoë kwaliteit afwerking en toebehore, sorgsame, omgee gasheer en -vrou, en WiFi wat toegang tot die blommekyk-webblaaie maklik maak, is maar enkele uitstaande aspekte wat verblyf by Palmboom spesiaal maak. Natuurlewe, behalwe die see, soos skugter duikers wat voor die huis wei en 'n paradys vir voëlkykers, maak 'n verblyf enige tyd van die jaar spesiaal. Baie dankie.

Jenny M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Wonderful.

This accommodation is top notch. Beautiful, with stunning views. The hosts are very friendly.

Lizette V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Gasvrye ontvangs, skoon en netjies met 'n wonderlike uitsig!

Meer as geniet! .

Kelly G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly G

Perfect and peaceful.

Lovely, peaceful getaway. Great views. The accommodation has everything you need for a perfect comfy stay. The host was very welcoming. Thank you for the yummy rusks and red wine. Would definitely visit again.

Mari R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R

Dit was een van die beste ondervindinge in 'n lang tyd.

Absoluut fantasties.

Annemarie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Sal beslis terugkeer.

Heerlik, stil met baie gasvrye mense!

Pieter F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Stil en veiligheid.

Dit was baie professioneel en verwelkomend gewees. Ek sal daar weer wil bly.

Wendy G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy G

Relaxing, comfortable and the best ever.

The host was amazing and made us feel very welcome. Nothing is too much trouble, and she ensures that your stay is enjoyable. The accommodation is fantastic and has everything that you need to make your stay comfortable. The view is beautiful, and we loved every moment of our stay in Jacobs Bay. I can honestly say that this has been one of the best holiday apartments that I have stayed at.

Imaan M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imaan M

Exactly what we needed. Thank you very much.

Thank you very much for the amazing stay. We needed a quiet weekend away, which is exactly what we received. We received a very warm welcome from the host. We will definitely be going back there in the near future.

John L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Baie gemaklike en woonstel baie groter as wat ons verwag het.

Ons het baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

Renee H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee H

The apartment was equipped with everything we could have needed.

We were greeted by the host who went the extra mile to make our stay pleasant. Coffee, wine and rusks were put out for us. The view was beautiful. It was very peaceful and we enjoyed our stay. Would highly recommend Palmboom.

Lynette E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Peaceful.

Lovely. The host treated us with a bottle of wine and was there to greet us on arrival.

Kamini G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamini G

Home away from home, great views, comfortable stay, fantastic hosts.

We had a wonderful stay, we'll definitely be back.

Carelle Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelle Z

Sal Palmboom absoluut aanbeveel.

Ons kon nie vir beter gevraag het nie. Was absoluut heerlik. Vriendelikste ontvangs deur die eienares. Alles was perfek, ongelooflik netjies, skoon en die plekkie is toegerus met alles wat jy kan benodig. Die lieflike uitsig het natuurlik bygedra om ons naweek onvergeetlik te maak.

Ilse V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Pragtige woonstel in Jacobsbaai.

Palmboom is 'n pragtige woonstel met 'n ongelooflike uitsig en ligging. Die woonstel is goed toegerus, baie netjies en skoon met pragtige linne. Thersia is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier gaan bly.

Renier Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier Z

Home away from home!

Dit was 'n heerlike blyplek, goed toegerus met alles wat benodig word. Gasvryheid in oorvloed, en o ja, die lekkerste beskuit!

Christa J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa J

Lieflike plekkie met lekker kuierstoepie en goeie geriewe.

Is vriendelik ontvang, en alles skoon en pragtig. Kombuisie goed ingerig. Sal graag langer wou bly.

Kim H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Welcoming, comfortable & peaceful.

Most comfortable and spacious accommodation with everything you need. Views are just amazing. Lovely additions of delicious rusks and ground coffee. Most grateful for the use of the garage. Will be back.

Joylene A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joylene A

Privaatheid en stil omgewing en alles wat jy nodig het, is tot jou beskikking!

Ons het die kuier baie geniet! Die verblyf by Palmboom was puik voorberei en het al die basiese benodighede vir jou verblyf. Thersia was hulpvaardig en vriendelik! Baie dankie vir die fantastiese diens en ervaring! Ons het onmiddellik tuis gevoel!

Nadine T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine T

Die rustige atmosfeer was die perfekte plek om batterye te herlaai na 'n wilde jaar.

Heerlike kuier met die beste uitsig! Gerieflike woonstel met alles wat nodig is.

Anél B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél B

Wonderlik.

Heerlik gebly. Fantastiese uitsig, rus en vrede. Onverbeterlik.

Debbie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Comfortable apartment with a lovely view and location in Jacobsbaai.

Thoroughly enjoyed our stay at Palmboom. The apartment was clean, very comfortable, and spacious, just a few minutes' walk from the sea. The thoughtful host provided ground coffee and homemade rusks, in addition to all the amenities one could need. We will definitely be back, especially for her homemade rusks! The enclosed balcony was perfect for watching the sunset as a family and having a braai afterwards.

Krismari L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krismari L

Asemrowende uitsig van die stoep veral met sonsak.

Vriendelike eienaars wat baie behulpsaam is. Ruim verblyf wat volledig toegerus is. Definitief 'n hoogtepunt van 2023! Ons het heerlik gebly by Palmboom! Die uitsig van die stoep is beeldskoon, selfs in onweer kan mens die stoep en uitsig benut. Ons het heerlik gebly, die beddens is van topgehalte. Die woonstel is goed toegerus, ons het selfs 'n paar speletjies gespeel en die omgewing se geskiedenis opgelees. Die eienaars is vriendelike mense, wat hulle deur oopmaak vir enige vrae of hulp. Moet nie die rustigheid van Jacobsbaai en sy mense misloop as jy die stad se geraas wil ontsnap. Baie dankie vir 'n heerlike tyd by Palmboom!

Mathilda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda S

Vriendelike, behulpsaame, gasvrye mense met 'n ongelooflike uitsig.

Ons het ons verblyf by Palmboom regtig baie geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel. Dis 'n netjiese, gerieflike plek.

Annetjie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie B

We had a overall pleasant stay in Palmboom.

Nice sea view, clean and friendly reception. We were just in time to view all the lovely flowers.

Carolyn W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn W

Excellent view, location and comfortable.

Excellent location to explore Langebaan, West Coast National Park, Velddrif, Paternoster and Cape Columbine. Stayed here to see the wildflowers and West Coast Fossil Park. The location was picturesque and quiet. We were able to end our days on a quiet and safe walk along the coastline. Shops are close by in Vredenberg, Saldanha and Langebaan. The kitchen is well equipped for a short stay and there was plenty of comfortable space in which to relax and watch the sunset. Our daughter could unwind at the end of the day with some TV. Tersia and Johann are very friendly and offer up excellent advice on places to visit. There is an inverter for loadshedding. Plenty of hot water and good pressure in the shower. Rusks, firewood, etc. were welcome additions. They have a very friendly dog who you can meet if you want to.

Riana C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

Heerlik gebly.

Ons 3 aande by Palmboom was te kort. Die stoepkamer is 'n wenner. mooiste uitsig en al die voels van Jacobsbaai kuier in die palmboom by Palmboom. Ons was heerlik bederf met allerlei ekstras. Baie dankie. Dit was 'n rustige en baie lekker besoek.

Fernando J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando J

Quick breakaway with the "not so young" kids during a work trip.

From booking to confirmation to the stay itself, nothing was too difficult for our super host Thersia. The finer details like wood/matches, bottle of bubbly and filter coffee made the stay so much more memorable. Access to a garage for our car made me sleep so much better. Thank you for going the extra mile with my washing Thersia.

Laurika W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika W

Hierdie lekker kuier by Palmboom was goed vir die siel.

Die perfekte ligging met die vars seebriesie om jou te herrinner jy is wel by die see om te "recharge". Dankie aan ons gasvrou vir die heerlike beskuit, bottel wyn en mooi verbly, en dan haar vriendelike houding, beslis gaan ons weer terug.

Sue A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue A

Wonderful stay in a perfect location with glorious sunsets!

We loved Jacobsbaai and Palmboom was a perfect spot to enjoy it from.

Melanie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Dit was uitstekend. Ons het baie lekker gekuier.

Die ontvangs was wonderlik. Baie dankie vir die verversings in die yskas.

Blanche S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche S

West Coast hospitality at its best.

Our hostess, Thersia, was very friendly and made us feel right at home. Palmboom is perfectly positioned - one is protected from any gusty winds yet the view is breathtaking. The unit itself is light, bright, and airy with crisp linen, fluffy towels, well-equipped kitchen, cosy living area and it boasts a lovely indoor braai with stacked windows that open up wide on those balmy evenings.

Jacqui B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Awesome, awesome. Best stay ever. Highly recommend.

If I could give it 10 stars, I would. Friendly/helpful and thoughtful owner. Awesome views, clean, and spacious. A home away from home. Lock up the garage for safety. A quiet and peaceful place to recharge batteries.

Zanétte M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanétte M

Palmboom kry volpunte!

Palmboom in Jacobsbaai bied uitstekende vakansie-akkommodasie waar jy behoorlik kan ontspan. Die foto’s en beskrywing van alles wat hierdie juweeltjie bied, is ‘n ware weerspieëling en selfs meer. Die eienaars, Thersia en Johan, is ‘n uitsonderlike gasvrou en gasheer. Met aankoms is ons hartlik ontvang en ook bederf met die heerlikste tuisgebakte beskuit, yskoue wyn en water. Tydens ons verblyf is daar ook deurentyd seker gemaak of alles in orde is. Ons verwagtinge is by verre oortref. Besoek Palmboom gerus!

Janine Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Z

Vat my terug.

Wat 'n wonderlike plekkie, ons het so lekker gekuier dat al wat dit beter sou gemaak het is as dit 'n langer verblyf was. Die uitsig is asemrowend, die gasvryheid fenomenaal en ons was mal oor hoe stil en rustig dit is daar. Ons beplan al klaar ons volgende vakansie daar.

Lihana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lihana S

Rus vir die siel!

Baie mooi see uitsig, lekker braai, lekkerste beskuit en lekker bottel wyn wat ons gewag het in die yskas! 'n Baie goeie gasvrou! Sal beslis weer daar gaan kuier!

Mannetjies B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mannetjies B

Baie netjies, skoon en veilige huisvesting. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Baie dankbaar vir die toesluitmotorhuis. Inverter help ook baie vir die load shedding.

Nicoli P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoli P

Boverwagting!

Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Die mees gemaklikste beddens en luukse beddegoed. Was bederf met die heerlikste tuisgebakte beskuit en 'n goeie bottel wyn. Kriek het ons baie vriendelike diens gegee! Ons sal beslis weer terug wees!

Amanda A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

Heerlik en rustig.

Palmboom het 'n lieflike stoep wat uitkyk oor die see.

Sanet D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet D

Wonderlik.

Baie goed ingerigte verblyf. Pragtig uitsig. Vriendelik en behulpsame eienaars. Sal dit aanbeveel as jy Jacobsbaai wil besoek.

Ronel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Pragtige woonstel en lieflike see-uitsig.

Gasvryheid, goed ingerig, skoon, see-uitsig, perfekte ligging. Vandaar kan jy enige plek rondom ook besoek. Sal definitief enige persoon na Palmboom verwys.

Cisca G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca G

Beste in die Weste!

Ons sal Palmboom altyd aanbeveel!

Elsabe H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H

Skoon, veilig, loopafstand vanaf die see en vriendelike diens.

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die wooneenhied is baie netjies en veilig. Die kraakvars beddegoed voer jou terug na kuiers by ouma en haar skoon, vars beddegoed. Die omgewing en sonsondergang is baie mooi vanaf die uitsig in die woonstel. Lekker braai-stoepie. Sal beslis weer gaan! Het heerlik gekuier en gerus!

Shamiel E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiel E

Tranquil, enjoyable.

Host is fantastic. We will definitely use their facility again.

Werner L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Fantasties.

Baie lekker verblyf! Die stoep met uitsig maak alles perfek! Verwelkoming was baie vriendelik.

Danike B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danike B

Pragtige uitsig, netjies en gemaklik.

Die plekkie is baie netjies en skoon ingerig. Alles wat mens benodig is daar. Die stoepie is lekker vir somer- of winterkuier en laat jou toe om na die see te kyk al waai die wind. Die lekker beskuit is 'n ekstra bonus. Sal beslis aanbeveel!

Chanel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel M

Fantastiese verblyf en waarde vir geld. Vriendelike eienaars. Ideale ligging. Sal definitief aanbeveel.

Heerlike verblyf. Mooi uitsig.

Carlton M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlton M

Gasvry en ongelooflikke mooi uitsig.

Vriendelike en warm ontvangs deur Thersia. Die plek is baie netjies en goed toegerus. Alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig vanaf die stoep. Jy kan selfs die see dophou vanaf jou bed in die hoofslaapkamer. Veilig en rustig. Die sonsondergange is absoluut asemrowend! Sal dit beslis aanbeveel.

Grizelda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda B

Cosy, rustig en baie gesellig.

Het heerlik gekuier met 'n lekker vuur vir 'n lekker koue rëenerige naweek. Die woonstel is gerieflik toegerus, en het heerlik geslaap - sal graag die bed en kussings in ons nuwe huis wil sit. Sal graag weer wil kom kuier.

Alex S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S

Baie netjies en goed geleë met 'n baie mooi uitsig.

Baie vriendelike ontvangs vanaf Tershia en Johan. Baie dankie aan die Kruger-span vir 'n baie welkome en warm ontvangs, die vuur wat reeds vir ons aangesteek was en net al julle moeite om dit regtig vir ons gemaklik te maak. Seker die lekkerste beskuit wat ek nog ooit saam my koffie gehad het. Julle sal vinnig weer van ons hoor.

Janneke S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke S

Asemrowende uitsigte en gasvryheid.

Tersia en haar man is ongelooflik vriendelik, behulpsaam en gasvry. Die klein details is wat die kuier besonders maak - wyn met aankoms, warmwatersak, plante met vertrek toe sy hoor ons hou van plante. Was 'n heerlike kuier. Pragtige plek. Baie netjies met als wat nodig is, en gasvrou is baie behulpsaam. Sal beslis aanbeveel.

Helene Hall H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H

Heerlik gekuier met pragtige uitsig.

Ons is regtig vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Plek is smaakvol gemeubileer en silwerskoon. Kan aanbeveel!

Amanda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

12 uit 10! Kan dit aanbeveel met 'n geruste hart. Rus, stap langs die see en kuier om op die stoep teen die braaivleis vuur ─ dit het my verwagting met myle oorskry.

Gasvryheid op sy beste. Ligging is absoluut perfek. 'n Wegbreeknaweek so uit die boeke. Daar kan jy rustig word en herlaai van 'n besige week. Skoon, netjies, ruim en 'n kuierstoep wat fantasties is. Ons gaan vir seker terug!

Johan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Heerlik gekuier met fantastiese uitsig.

Eienaars ons tuis laat voel deur ons welkom te heet by aankoms. Alle onduidelikhede wat daar mog wees uit die weg geruim. Baie veilig gevoel en uitsig was uitstekend veral as jy die muur tot muur vensters op die see, oopgemaak het.

Suretha S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha S

Om weg te breek uit die stad is hierdie die ideale plekkie.

Palmboom het aan al ons verwagtinge voldoen. Alles was skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Die lekkerste was om op die stoep te kon sit en na die see te staar.

Christian S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian S

Uitstekende verblyf!

Baie goed toegerus, baie netjies en skoon, baie gasvry. Sal sterk aanbeveel.

Phillip L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip L

Heerlik en rustig.

Ons het ons kort kuiertjie by Palmboom baie geniet. Die uitsig van die braai en balkonarea is asemrowend en goed vir die siel. Die woonstel is ruim, skoon en goed ingerig. Dankie Thersia, ons sal beslis weer kom kuier uit die UK.

Jaco K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Palmboom selfsorg eenheid bied alles wat verwag word en nog meer.

Die netheid en die vriendelikheid van die eienaars was ongelooflik. Die spasie in die eenheid was groter as wat ons gedink het en die uitsig asemrowend. Dis 'n veilige woon eenheid en braaigeriewe was uitstaande. Ons wou nêrens heen ry nie, net die eenheid geniet met sy pragtige uitsig oor die see. Ons het heerlik gerus.

John S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Awesome. Great plekkie. Eienaars tops.

Plek was baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig kon kry, was daar. Ons sal definitief teruggaan.

Charne L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne L

Pragtige plek.

Fantastiese plek met mooiste uitsig. Baie netjies en mooi. Ons het ons tydjie vreeslik geniet en Sal beslis teruggaan. Die eienaars is baie gasvry en het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Was baie bederf met heerlike beskuit, 'n lieflike bottel wyn, hout vir ons eerste aand, skoon water in yskas en nie eers gepraat van die klein goedjies soos lavender uit die tuin. Stunning plek!

Carina D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D

Ideaal vir klein gesinne.

Als wat nodig is en pragtige see-uitsig.

Susan G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan G

Rustig en 'n mooi see-uitsig.

Besonderse see-uitsig met baie hartlike eienaars wat mens heel tuis laat voel. Die fooi per dag is hoog vir die grootte van die eenheid.

Conrad F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad F

Baie lekker en gasvry.

Baie lekker netjiese plek, stapafstand van die see af, onderdak binnebraai perfek vir koue wintersaande. Bed slaap baie lekker.

Rene S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Lekker gebly, mooi uitsig.

Als wat mens nodig het, mooi uitsig en stoepvensters wat kan toemaak met praktiese ingeboude braai op stoep 'n bonus. Matras in hoofslaapkamer moet vervang word. Ons moes op enkelbeddens in ander kamer slaap. Ten spyte hiervan lekker gerus en gebly. Jacobsbaai prentjiemooi en ons het staproetes baie geniet.

Herman V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman V

Mense is baie gasvry. Dorp is rustig en veilig.

Perfek vir as jy net wil afskakel.

Hananja L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hananja L

Ons het verlief geraak op Jacobsbaai en ons verblyf was meer as perfek.

Ons het heerlik gebly, alles was skoon en netjies, vriendelike eienaars was altyd bereid om te help en ons te akkommodeer met ons versoeke. Die uitsig is baie mooier as op die foto's, dis die perfekte dorp en die perfekte plekkie om te bly as jy behoorlik wil afskakel. Ons sal verseker weer teruggaan. Loopafstand van die strand af, ons verlang al klaar weer terug. Dankie.

Nico E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Mooiste ligging. Kan heerlik ontspan op toegeboude stoep met vensters wat kan oopmaak. Braaiplek vir heerlike ontspan.

Beveel Palmboom sterk aan. Goeie waarde vir geld.

Helene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Lekker rustig.

Presies wat jy nodig het om te ontspan en te rus.

Marion N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion N

Rustige omgewing, ideale plek om rus.

Dankie aan Tersia en Kriek vir ons hartlike warm ontvangs, ook vir ons netjiese woonstel met al die ekstra berderfies. Ons het baie lekker gebly en baie velilig gevoel.

Pieter H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Uitstekend!

Dit was 'n uitstekende ervaring. Tersia die eienaar het so baie moeite gedoen om ons verblyf by Palmboom onvergeetlik te maak. Die foto's van die akkommodasie is die ware weergawe van wat jy te wagte kan wees met jou aankoms. Die verwelkoming en die bottel wyn in die yskas het werklik die verblyf(ervaring) met aankoms net so meer spesiaal gemaak. Die akkommodasie is so uitstekend geleë dat dit die Weskus-ervaring so spesiaal gemaak het vir my en my vrou. Baie dankie Palmboom, sien julle gou weer.

Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Kos vir die siel.

As ons nog meer sterre kon gee vir die plekkie sou ons nie twee keer gedink het om dit te gee nie. Ons het so tuis gevoel en was ook lekker bederf deur die eienaars met aankoms. Wat 'n pragtige, skoon, netjies blyplekkie. Ons het dit so geniet was ons so spyt dat ons net 2 dae daar gebly het. Pragtige see-uitsig van die balkon af waar jy 'n lekker vleisie kan braai en net "relax". Regtig sielkos vir die siel die plekkie. Wou nie ry nie. Sal Palmboom vir enige iemand aanbeveel, want die is die lewe, net om jouself weer te vind en te waardeer wat om jou is.

Pieter Kotze Properties P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Kotze Properties P

Naweek-wegbreek

Fantastiese woonstel met see-uitsig geleë naby aan die see. Ten volle toegerus.

Michael A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A

We had a wonderful stay in Jacobsbaai, and Palmboog is a perfectly situated apartment from which to visit the surrounding area.

Our hosts went out of their way to make us feel most welcome.The apartment was clean and and had all the amenities to make our stay pleasant and comfortable. We would certainly love to visit again.

Dewald S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S

Have to go again!

Views and location are good, hosts are great, accommodation is perfect.

Christine B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Pragtige uitsig, uitstekend toegerus.

Baie vriendelike diens, skoon, netjies en uitstekende ligging. Ons sal beslis weer besoek!

Paula R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula R

Wonderful West Coast winter weekend.

We all so enjoyed our stay at Palmboom! The apartment was neat and clean and had everything we needed, along with some thoughtful extras from our wonderful hosts. The position is perfect, within easy walking distance of the coastline with lovely safe trails through the coastal fynbos to magical bays and rock pools with lots to explore and discover. And after a day of exploring, sitting on the sun-warmed balcony or later with the fire going, while looking out at the ocean, restored all our souls. We are all looking forward to a return visit.

Izelle M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle M

Ongelooflik! Rustigheid vanself!

Heerlike plek om af te skakel. Mooi netjies en skoon. Die uitsig is asemrowend. Kan vir ure net na die see staar. Plekkie is loop afstand van die see. Klomp heerlike staproetes. Definitief sal ons weer kom kuier. Gasvryheid was ongelooflik wat ons van die eienaars ontvang het. Van die begin af baie welkom gevoel. Baie dankie.

Johan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Heerlik gekuier, sal beslis weer gaan.

Skoon, netjies en pragtige uitsig. Sal beslis weer daar gaan bly!

Jan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Fantasties

Alles was perfek. Die wooneenheid is net soos op die foto's. Dankie Thersia vir jou gasvryheid. Baie lekker by julle plek gekuier. Stuur groete vir jou man en suster.

Margaret F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret F

Puik!

Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die blyplek is goed toegerus met als wat jy moontlik nodig kan hê, mooi en netjies. Die uitsig was pragtig! Ons verlang reeds!

Riana A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana A

Lieflike, veilige, rustige kusdorp. Vriendelikste dorpsmense.

Wonderlike gasvrou en gasheer. Spesiale "touches" soos heerlike beskuit en 'n lekker bottel wyn. Die plekkie het 'n wonderlike uitsig oor die see en goeie kwaliteit bed, TV, handoeke, koffiebekers messe, vurke ens. Sal defnitief weer teruggaan.

Francois M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

See stars.

We loved it! Simply put, we didn't want to leave.

Jolanda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B

Heerlik gebly in ’n pragtige plekkie.

Ons het ons kuier by Palmboom verskriklik baie geniet. Die plekkie is smaakvol ingerig en die rustigheid om op die balkon te sit en oor die see te kyk was sielsverrykend. Tannie Thersia-hulle is sulke aangename mense en het ons so welkom laat voel. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Estelle M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Fantasties!

Goed toegerus. Ons het heerlik daar gebly. Die uitsig is asemrowend. Thersia is ’n uitstekende gasvrou en het ons bygestaan en raad gegee oor die omgewing en watter plekke om te besoek. Ons sal definitief weer gaan kuier!

Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N

Moenie eers verder soek nie

Wat ’n ongelooflike plek. Die uitsig is wonderskoon. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons onmiddelik tuis laat voel. Hoe dan anders daar is tuisgebakte beskuit en ’n bottel wyn in die yskas is om te geniet? Die linne en handdoeke is vars. Wens ons kon langer bly.

Erika S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Weskusbetowering! Lieflik, stil, rustig en pragtig ingerig. Ons kom vir seker terug!

Sien sterre.

Bernadette M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette M

I absolutely loved the serenity of the space. The perfect place to getaway from the city's hustle.

Thersia was an absolute delight. She welcomed us with open arms and was very very helpful with everything. The apartment is the perfect space for a quiet, serene getaway. Highly recommend it.

Martie K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Ons het heerlik gebly. Baie rustige omgewing met net die see se geluid in jou ore.

Die gasvrou en gasheer is baie behulpsaam met inligting. Die ligging van die eiendom is uitstekend naby die see en wandelpaadjies. Die woonplek is absoluut netjies en net soos op die foto's. Hulle sien ons beslis weer.

Adele O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O

Lieflike see-uitsig vanaf stoep.

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer terugkom dankie. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Helga P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga P

Pragtige uitsig in ’n rustige dorpie.

Asemrowende uitsig oor die see vanaf die balkon. Baie rustig en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer kom. Kan die see te voet bereik!

Pieter S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Heerlike wegbreek in ’n pragtige en mooi kusdorpie.

Wonderlike diens. Baie vriendelik en so behulpsaam. Die wooneenheid is pragtig, skoon en netjies. Die see-uitsig van die balkon is asemrowend mooi. Dankie vir die vuuraansteek, ons was bietjie laat. Ons kom beslis weer kuier en ontspan by Palmboom.

Markus C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus C

Baie vriendelik. Ontspanne. Pragtige see-uitsig. Lekker braaigeriewe.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Thersia. Die woonstel was baie skoon en netjies met 'n lieflike uitsig oor die see. Die ligging is ideaal as 'n mooi see-uitsig wil hê met 'n sonsondergang terwyl jy braai. As jy wil wegbreek van die alledaagse gejaag, sal jy hierdie plek baie geniet. Ons sal vir seker weer daar kom bly en beveel Palmboom aan.

Reinette O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette O

Ontvangs baieGoed toegerus met alles wat jy benodig en mooi uitsig oor die pragtige Jacobsbaai . Veilige omgewing kan jy al die mooi plekke tevoet besoek

Sal beslis dit aanbeveel aan vriende

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb785b97909f46852306b00ece7094ceba27a2d40264a6c611c3a0b700f5285e3b1e68d52dfa01e33654a9a29866e8160f0f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 93 5 1 5 7 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.97423 17.8863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang