Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmboom

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Palmboom bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Jacobsbaai. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaar woon, en is op die eerste verdieping, wat deur 'n trap bereik word.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Babas wat in hul eie kot slaap bly gratis. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware vir 4 gaste. Die woonstel is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale en vesel-Wi-Fi.
Sit terug en ontspan op die lieflike toegeboude balkon, waar daar ingeboude braaigeriewe en stapelvensters is om die see-uitsigte te geniet.

Die eiendom is ideaal geleë 140 m vanaf die see. Die eiendom het 'n omskakelaarstelsel asook sonpanele in geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 93 resensies vir Palmboom
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Baviaantjie-draai 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palmboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb785b97909f46852306b00ece7094ceba27a2d40264a6c611c3a0b700f5285e3b1e68d52dfa01e33654a9a29866e8160f0f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 93 5 1 5 7 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.97423 17.8863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang