Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmboom Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Palmboom Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Annaly B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaly B

Mooi, mooi! Dit is regtig awesome.

Ons sal enige tyd weer bespreek. Dit is regtig pragtig.

Elza V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza V

Lifelike omgewing.

Sal weet daar wil oorbly, wanneer ons weer deur Ceres ry. Hoogs aan te beveel! Pragtig.

Palmboom Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Elza. Ons hoop om jou binnekort weer hier te sien !

Palmboom Gastehuis
Rubeniete S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rubeniete S

Netjies, vriendelike diens.

Die studente van Stellenbosch van WPRA het dit baie geniet. Palmboom Gastehuis is netjies, naby die winkels en het 'n lekker ontspan-area. Die seuns wil beslis weer kom.

Palmboom Gastehuis se terugvoer

Baie dankie

Ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Palmboom Gastehuis
Colleen J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J

Relaxing time.

Beautiful quiet guesthouse, clean well ventilated rooms and stunning surroundings. I will definitely recommend it to friends and family.

Amanda Klem K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Klem K

Baie lekker gemaklik en skoon. Baie vriendelik.

Baie gerieflike kamers. Diens baie goed. Sou lekker wees as ons sommer daar kon eet.

Palmboom Gastehuis se terugvoer

Dankie Amanda, ons hoop om julle gou weer hier te sien. Gaste is welkom om die vol toegeruste, gemeenskaplike kombuis te gebruik

Palmboom Gastehuis
Rogelle G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogelle G

Wonderlik.

Baie netjies en verwelkomend.

Palmboom Gastehuis se terugvoer

Dankie, Rogelle. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Palmboom Gastehuis
Mandlenkosi M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandlenkosi M

We enjoyed staying there,I would love to go again.

Palmboom Gastehuis is a lovely place to be, everything is perfect.

Spencer W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Spencer W

Very pleasant and well located.

Beautiful garden and swimming pool.

Rene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V

Adequate, neat and clean.

Beautiful garden and setting.

Nadene T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadene T

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dit is rustig en veilig. Sal beslis weer vir Palmboom Gastehuis kies.

Hemley R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hemley R

Dit was 'n fantasiese naweek.

Goeie kliëntediens. Die mooiste tuin en alles in die gastehuis is so perfek.

Alida E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E

Uiters gerieflik en baie skoon en netjies.

Ons is baie vriendelik deur Annelie ontvang. Die kamers en badkamers is baie skoon en netjies. Ons het heerlik in die swembad afgekoel en vleis gebraai. Geriewe is tops. Naby alles in Ceres, tog stil en rustig saans. Sal definitief aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Jaco W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco W

'n Baie goed toegeruste gastehuis met 'n pragtige tuin.

Die pragtige tuin is 'n veilige hawe vir voëls wat jou in die oggend met hulle gekwetter verwelkom. Die beste in die natuur gevoel.

Esther L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther L

Dit was absoluut wonderlik.

Die tuin is soos 'n oase en die swembad pragtig skoon. Ons het heerlik geswem en die kamers was pragtig netjies.

Philip-ben K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip-ben K

Heerlike toegeruste self-catering verblyf in veilige area.

Hierdie akkommodasie was aanbeveel deur ons vriende wat in Ceres bly, en ons is baie bly dat ons toe besluit het om tuis te gaan by Palmboom! Dit is naby aan die berg as mens in die berg wou stap en is ook loopafstand van die winkels af. Die huis is goed toegerus en wens ons kon langer bly om die groot braaiplek buite te gebruik!

Friedrich S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich S

Pragtig, sal graag weer daar kuier!

Voel soos my eie huis! Dit was baie lekker om daar te oornag!

Palmboom Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Friedrich! Ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Palmboom Gastehuis
Julica A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julica A

Fantasties.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Sal weer daar bespreek. Dankie vir so 'n mooi en rustige verblyf wat ons gehad het. Dankie weereens.

Johann S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie gerieflik, rustig en mooi.

Ons het regtig baie lekker gebly. Die plek is goed in stand gehou en netjies! Daar is wel beperkte parkering en my voertuig moes in die straat staan, ek het wel geen problem gehad nie. Baie vriendelike mense en was baie goed gehelp!

Alta N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N

Baie netjies en gerieflik.

Gerieflik geleë, skoon, netjies en pragtige tuine.

Hermanus B Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus B Z

Rustige verblyf in stil area.

Die huis is so te sê in die berg. Baie rustig en stil, hoewel mede gaste vroeg geraas gemaak het. Nie Palmboom se skuld nie, net mede reisigers wat geen respek het vir ander nie.

Rachell H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachell H

Goeie diens en verblyf.

Tekort aan parkering, andersins baie goeie verblyf.

Sampie T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sampie T

Glad nie tevrede nie.

Onvriendelikste persoon wat ek nog teëgekom het.

Palmboom Gastehuis se terugvoer

Beste Sampie

Ek is baie jammer om te hoor dat jy ontevrede was met die diens. Dit is glad nie waarna ons streef nie. Ek sal jou persoonlik kontak om meer besonderhede te kry.

Palmboom Gastehuis
Glenda D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Glenda D

Not a pleasant stay at all!

No communication from host. Didn't have warm water until the next day. Used plaster in the shower of unit 1. It's probably still there. Bathrooms could have been cleaner as well. Would most definitely not go back there, nor recommend anyone. Didn't feel valued.

Annamarie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie H

Dit was fantasties.

Die Palmboom Gastehuis is 'n ongelooflike, beautiful versorgde plek. Ons was 'n familiegroep wat daar gebly het vir my seun se troue en ons het die aand voor die troue met ander familie en vriende daar gebraai en dit was geen probleem vir die eienaars nie.

Carmen W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen W

Awesomeness!

Thank you to Palmboom Gastehuis for making our getaway weekend awesome. Very professional on all levels, much appreciated.

Francel B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francel B

Heerlik lekke geslaap!

Ons het baie lekker geslaap by Palmboom Gastehuis, en dit was baie gerieflik naby aan 'n parkie en eetplek. Die swembad is toegemaak, en is dus baie veilig met klein kinders, dit was baie gerusstellend. Die skoonmaakdame was baie vriendelik en behulpsaam, asook die ontvangsdame wat ons baie mooi gehelp het met aanwysings, ens. Ek was egter onder die indruk dat ontbyt insgesluit sou wees, ek moes êrens verkeerd gelees het, ek sou net aanbeveel dat dit vooraf duideliker gestel word dat die prys nie ontbyt insluit nie, en dat mens dit moet bespreek vooraf. Ek het dit nie geweet nie en niemand het dit aan my gekommunikeer nie. Ons ekstra uitstappie vir ontbyt het die slapie bietjie te duur gemaak. Maar, ons het baie lekker geslaap!

Piet V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet V

Alle wat jy nodig het is daar.

Baie netjiese plekkie. Gerieflik.

Jackie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie G

Jy voel ontspanne en gemaklik as jy daar arriveer.

Baie lekker en 'n kuier-area met 'n mooi uitleg buite. 'n Mens voel sommer lus om buite te kuier. Kamer was netjies en skoon en skep luukse atmosfeer.

Godfrey J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Godfrey J

Nie wat ons verwag het nie.

Swak ontvangs, misleidende inligting.

Palmboom Gastehuis se terugvoer

Beste Godfrey
Dankie vir jou terugvoer.
Ek is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was met die akkommodasie nie. Kan jy asseblief meer spesifiek uitbrei met wat jy ontevrede was sodat ons hierop kan verbeter.
Ons waardeer jou insette.

Palmboom Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denne-keeromstraat 17, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnJc870NnskP8S9NGYpuB5KbSeaZpXSykiIAYmbIamEWVVuDIsw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 17 Denne Crescent Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369900680407 19.299479830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang