Palmera Guest House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Plaas Waterval 174 Deel 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Palmera Guest House is 'n pragtige gastehuis wat in Krugersdorp in Gauteng geleë is. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 5 verskillende eenhede na gelang van hul behoeftes. Al die kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, gemaklike beddens met elektriese komberse, kwaliteit linne en handdoeke, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die ruim tuin wat met sitplek buite en veilige parkeerplek op die perseel ingerig is. Hierdie eiendom is ongeveer 12,2 km buite Krugersdorp waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R24, Plaas Waterval 174 Deel 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Plaas Waterval 174 Deel 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang