Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmhof Chalets

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cathleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Just a 5 star experience. It was a 5 star experience. Clean, modern and spacious. I recommend it for everybody.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker oornagplekkie. Pragtige, goedversorgde plekkie met vriendelike mense. Eenhede is skoon en nuut. Net 'n vriendelike versoek dat die kussings vervang moet word. So bietjie aan die harde kant. Gelukkig het ons ons eie kussings gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Njabulo M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great place to visit. Amazing place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Good afternoon Njabulo Thank you for the review Greetings

Carine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Gemaklik en netjiese verblyf met 'n aparte kamer en badkamer vir die kinders. Palmhof is gerieflik geleë naby die meeste toeriste-aantreklikhede. Baie vriendelike ontvangs. Die kamers was ruim en netjies. Die swembad het verligting gebied in die laatmiddag. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Middag Carine Baie dankie vir die resensie Groete

John P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Was fantastic. Place was beautiful and quiet as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Good afternoon John, Thank you for the review. Greetings

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, skoon, vriendelike mense. Altyd lekker om daar te bly. Altyd lekker om daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Middag Jaco Dankie vir die resensie Groete

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was baie ontspannend. Baie lekker gebly, dus 'n rustige en veilige plek. Die ontvangsdame was baie vriendelik. Die kinders het die swembad baie geniet. Die water was baie skoon. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Môre Andre Baie dankie vir die mooi resensie. Bly julle het julle verblyf hier geniet. Groete

Dorette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasmagories. Ons het 4 nagte daar deurgebring en dit was heerlik. Martin en Monica gaan uit hul pad om dit aangenaam te maak. Selfs beurtkrag kon nie ons kuier versuur nie. Die wagte in die nag laat mens veilig voel as hulle rondbeweeg. Nogmaals dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Middag Dorette Baie dankie vir die resensie Groete

Natasha O
1 nag
5.0
Jan 2024

Amazing plek na 'n lang reis! Palmhof was absolutely fantastic! Diens was great, die plekke is groot met great fasiliteite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Môre Natasha Baie dankie vir die resensie. Waardeer. Groete

Kotie M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Die plek is in 'n mooi skoon kompleks geleë met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Baie dankie vir die resensie Kotie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Palmhof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 77 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-straat, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDllZTA5LTYyYTMtNDc1MS05ZTE0LWMxYzUzMzU4NGY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 Augrabies Way Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.767246683222 20.617675110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang