Gastehuis in Kakamas

Palmhof Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 231 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ian W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Quiet, comfortable and well maintained. Great place to stay. We enjoyed the pool, the air con in the living room and both bedrooms, and the pleasant braai area. The host recommended Die Mas nearby for a meal and that was a very good suggestion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
1 nag
5.0
Des 2025

Die beste in 'n lang tyd. Dit was absoluut fantasties, die personeel was vriendelik en behulpsaam, die indoor braai was die beste in 'n lekker warm Kakamas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Goeie dag Riana, Baie dankie vir die resensie.

Rene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik privaat en die lugversorger was 'n bonus! Ons was aangenaam verras met die mooi spasie en die plek was ten volle toegerus met alles wat ons aan kon dink. Sal enige tyd terugkom na Palmhof Chalets!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Môre Rene Baie dankie. Bly om te hoor julle was tevrede. Groete

Gideon G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Lekker oornag na die langpad. Baie lekker, dankie. Personeel vriendelik en goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sophie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect. It was not my first time staying at Palmhof, but as usual, it was a bliss. The staff are friendly and the rooms are very clean. If you're going to be late, you can inform them; they are quick to respond too, and mind you, this time it was during festive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Good day Sophie, Thank you for your nice review . It is always lovely to host you. Palmhof Regards

Petra S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Veilig. Gerieflik. Privaat en die ligging is baie goed. Ons het die verblyf geniet. Die eenheid is netjies en alhoewel volbespreek, was dit baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Môre Petra Dankie vir die resensie. Groete

Petra S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik, skoon en veilig. Ons het die verblyf vreedlik geniet. Stil omgewing en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Môre Petra Dankie vir die resensie. Groete

Emor B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie netjies en mooi. Goeie diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Môre Baie dankie vir die resensie.

Sophie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pure perfection. Our stay was dreamy, amazing, beautiful and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Morning Thank you for the reply.

Jonathan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Comfortable, restful, easy access. The room was very nicely done with everything we needed for an overnight stay. It is on the main road through Kakamas and close by the Mugg and Bean as well as other cafés. Even though the property borders the main road, the units are set back from the road so that it is very quiet. The staff were very friendly and helpful. It was a last-minute booking, but they were able to accommodate us quickly and had everything set for us upon arrival after hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Morning Thank you for the reply.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Palmhof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 231

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Augrabies Way, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 77 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDllZTA5LTYyYTMtNDc1MS05ZTE0LWMxYzUzMzU4NGY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 231 5 1 5 Augrabies Way Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.767246683222 20.617675110451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang