Palmhof Chalets
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 77 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabies-straat, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Palmhof Chalets is in Kakamas, naby die Oranjerivier, in die hartjie van die skilderagtige Groen Kalahari geleë. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met 'n rustige, aangename ervaring in hierdie vreedsame omgewing. Ons is trots op die gehalte van die akkommodasie wat ons bied.
Palmhof Chalets het 25 kamers en chalets: 4 van die die kamers is beskikbaar vir B&B en die res is selfsorg. Elkeen van ons veilige eenhede is toegerus met braaigeriewe en ons lieflike swembad bied verligting gedurende die somer.
Hierdie omgewing is bekend vir sy pragtige wingerde en is naby aan die Augrabieswaterval Nasionale Park. Dit is ook die ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na die Namakwaland Nasionale Park. Fego Caffe is oorkant die straat en het iets vir almal op die spyskaart. Of jy nou toer in die omgewing of net hier stop vir 'n blaaskans, Palmhof Chalets en Fego Caffe is gemaak vir jou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Palmhof Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 204
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Augrabies-straat, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Palmhof Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kakamas Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 77 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabies-straat, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang