Palmietpan Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie F - Jul 2023
Algehele gradering
Die pad is baie lelik. Tuine is verwaarloos. Skuifdeur werk nie. Dit was wel skoon en netjies binne.
Palmietpan Gastehuis se terugvoer
Met jou vertrek het ek met jou n telefoniese persoonlik bespreek iom asseblief aanbevelings to doen, om die kwaliteit van diens te verbeter.
Graag wil ek jou graag verseker dat daar dadelik aan jou aanbevelings gewerk is
Ek is dankbaar dat julle geen skade op julle voertuig gehad het met die koms na Hertzogville.
Dankie dat julle my raad gevolg het voordat julle die pad aangevat het.
Weereens baie dankie vir jou terugvoer telefonies en op sosiale media dit word opreg waardeer.
Tuine is baie dood in die winter. Alle tuine in die ogewing lyk af. Jammer oor die seisoene.
Daar is reeds begin met oprgradeering van die Hele Gastehuis. Storte is reeds vervang. Volgens my personeel het die persoon wat n probleem met die stort beleef het dadelik gehanteer, en in n ander kamer geplaas .
Die Gastehuis sal voor volgende week voltooi opgegradeer wees
Ons glo julle volgende besoek sal aan julle vereistes voldoen.
Groete
Bestuurder.
Jenny
William B - Aug 2021
Algehele gradering
Beds clean and comfortable. Hot water. Owners very friendly and helpful. Needs some fixing up.
Lees meerPalmietpan Gastehuis se terugvoer
Thank you sincerely for your recommendations. Your comments help us to deliver as improved quality service. Be assured I will address the problems.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R59, Palmietpan Plaas, Hertzogville, 9482, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang