Palms 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Charmaine M - Aug 2024
Algehele gradering
Very cozy, a place you can call home. I would recommend friends and family to enjoy.
Palms 1 se terugvoer
Thank you for your kind review. Please do visit again.
Giradot B - Jul 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing. Privaat tuin, netjies.
Palms 1 se terugvoer
Duisend dankies vir die goeie resensie. Waardeer opreg.
Mariechen D - Jul 2024
Algehele gradering
Ek het lekkerder as lekker gebly.
Palms 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Mariechen, en kom kuier sommer gou weer. Julle is great gaste.
Asiphe Z - Mei 2024
Algehele gradering
I was happy.
Palms 1 se terugvoer
Thank you for your review, Asiphe Ziwele. Much appreciated.
Andre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf en baie gerieflik gelee.
Palms 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Andre. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groetnis, Judy
Meldin A - Jan 2024
Algehele gradering
100%.
Palms 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie verwysing. Kom kuier gerus weer.
Amori P - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, welkomend en waarde vir geld.
Palms 1 se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Amori Prinsloo. Kom kuier gerus weer.
Carlo K - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties, veilig.
Fezeka N - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely place close to the beach.
Palms 1 se terugvoer
Thank you for your review. Much appreciated.
Stephanus L - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld het ek gevind. Baie dankie.
Palms 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Stephanus Levember. Ons waardeer dit opreg en het aandag geskenk aan die dinge wat gepla het. Kom kuier gerus weer. Mooi dag.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 16, Strand, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang