Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charmaine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Very cozy, a place you can call home. I would recommend friends and family to enjoy. Clean and set up, it is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Thank you for your kind review. Please do visit again.

Giradot B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Veilige omgewing. Privaat tuin, netjies. Stil, veilige omgewing. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Duisend dankies vir die goeie resensie. Waardeer opreg.

Mariechen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ek het lekkerder as lekker gebly. Ek het lekkerder as lekker gebly, ek het so tuis gevoel, so sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Baie dankie vir jou terugvoer, Mariechen, en kom kuier sommer gou weer. Julle is great gaste.

Asiphe Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

I was happy. It was nice to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Thank you for your review, Asiphe Ziwele. Much appreciated.

Andre B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Aangename verblyf en baie gerieflik gelee. Die woonstel was perfek vir ons doeleindes, en het goed gebly vir twee aande. Omgewing is stil en rustig, sonder 'n besige pad met verkeer wat kan pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Baie dankie vir jou resensie, Andre. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groetnis, Judy

Meldin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

100%. Quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Baie dankie vir jou goeie verwysing. Kom kuier gerus weer.

Amori P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Rustig, welkomend en waarde vir geld. Rustige atmosfeer en loopafstand van die see. Veilig en kon my hond saam neem wat 'n bonus was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Dankie vir jou resensie, Amori Prinsloo. Kom kuier gerus weer.

Carlo K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Fantasties, veilig. Baie veilig, goed toegerus en veilige parkering. Beslis weer terugkeer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fezeka N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Lovely place close to the beach. It was good. We love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Thank you for your review. Much appreciated.

Stephanus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Waarde vir geld het ek gevind. Baie dankie. My verblyf was uitstekend. So hier en daar 'n klag gehad, maar niks was te groot om 'n impak op ons vakansie te kon gehad het nie. Dit was lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Palms 1
Baie dankie vir jou terugvoer, Stephanus Levember. Ons waardeer dit opreg en het aandag geskenk aan die dinge wat gepla het. Kom kuier gerus weer. Mooi dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 16, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA489a47f602941cde31a4a557bcb2393644fad4b66eaba5f29ebb3051940a1ec22596361c83e0c1593a077e01720600ffa221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R920 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 16 Hill Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.111183754179 18.824056641173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang