Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms 1

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 16, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Palms 1 is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks net 200 m vanaf die hoofstrand in Strand. Hierdie eenheid is op die grondverdieping geleë met sy eie privaat tuin. Daar is in totaal net 12 eenhede in die kompleks wat dit baie eksklusief maak.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het lugversorging.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n groot privaat stoep waar gaste kan ontspan, asook 'n tuin en gedeelde swembad. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Christa M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspannend! Ons het heerlik gebly.
Nov 2024
Zanap P
Saam met vriende
5.0
We thoroughly enjoyed ourselves. The place is very clean, neat and tidy. Judy went out of her way to accommodate us. We will definitely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Clint M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. I recommend this property to anybody who needs a getaway. The stay was immaculate. My family had a wonderful time and although...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Charmaine M
Saam met vriende
5.0
Very cozy, a place you can call home. I would recommend friends and family to enjoy. Clean and set up, it is very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Giradot B
5.0
Veilige omgewing. Privaat tuin, netjies. Stil, veilige omgewing. Vriendelike gasvrou.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hill-straat 16, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palms 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 16, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA489a47f602941cde31a4a557bcb2393644fad4b66eaba5f29ebb3051940a1ec22596361c83e0c1593a077e01720600ffa221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 16 Hill Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.111183754179 18.824056641173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang