Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms Clouds

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnard Place 15, The Palms 12A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palms Clouds is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met 'n geliefde aangesien dit naby die strand is en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembadarea.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy oor die uitsigte uitkyk. Die ligging van hierdie kompleks is naby gholfbane, winkelsentrums en restaurante asook plaaslike Stellenbosch wynplase.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Burnard Place 15, The Palms 12A, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnard Place 15, The Palms 12A, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA135703b64dd83d58e8ea281123f0703d883ea60db42c80cb7918b89efa5a834840e33c2cf6533503668536b8772579c3da48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 15 Burnard Place 12A The Palms 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111512 18.824118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang