Palms Gastehuis
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en kindermatras. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n enkelplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, DStv en KykNet in. Daar is ook lugversorging, 'n privaat stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek. 'n Kragopwekker is beskikbaar in die geval van kragonderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.
Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.
'n Selfbedien ontbyt is ingesluit
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond, ketel, asook 'n wasmasjien toegerus. Daar is lugversorging, TV met die DStv en KykNet, asook WiFi. Die Rondawel het 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n kragopwekker skakel outomaties aan tydens kragonderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.
Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.
'n Selfbedien ontbyt is ingesluit
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n klein gesin en het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbedmatras vir 'n kind op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, enkelplaatstoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, DStv, KykNet, lugversorging, veilige parkeerplek en privaat braaigeriewe met 'n uitsig oor die swembad in. 'n Kragopwekker word, indien nodig, aangeskakel wanneer daar kragonderbrekings is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.
Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.
'n Selfbedien ontbyt is ingesluit
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste, en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n ekstra matras is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n oond en 'n ketel ,asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi, DStv, KyKnet, veilige parkeerplek agter elektroniese hekke, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in. Daar is ook 'n kragopwekker in die geval van kragonderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.
Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.
'n Selfbedien ontbyt is ingesluit
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang