Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Palms Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Agnus T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnus T

Excellent and exceptional.

I had a very good stay. It felt like home. I left my purse and I managed to get it the following day, safe just like I left it. Thanks very much.

Palms Gastehuis se terugvoer


Thank you very much for the positive feedback! We are glad that you felt at home during your stay with us and hope to see you again in the future.

Palms Gastehuis
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik veilig en sentraal gelee.

Ons het heerlik gebly en sal weer hier bly as ons weer eendag in Hartswater kom.

Bernard M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M

Had a pleasant experience.

I really enjoyed my stay at Palms Guesthouse. The place was very clean, quiet for someone needing to have a peaceful time. The security is very good and the staff is friendly.

Palms Gastehuis se terugvoer

Dear Bernard, thank you for the positive feedback, it motivates us to do even better!

Palms Gastehuis
Sarel S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Baie netjies, uitstekende diens.

Baie lekker gebly, uitstekende diens vanaf die personeel ontvang. Almal is baie behulpvaardig. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan bly. Parkering is ook baie veilig.

Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die opbouende kommentaar - dit spoor ons aan om altyd ons beste diens aan ons gaste te gee !

Palms Gastehuis
Hanneri V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri V

Puik!

Silwerskoon, baie netjies an aandag aan detail. Sal vir seker weer by Palms Gastehuis bly. Baie dankie vir fantastiese verblyf.

Charalaine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charalaine B

Sien sterre.

Hannelie het ons vriendelik ontvang, algemene indrukke van perseel, geboue en kamer was skoon en netjies. Veilige parkering. Kombuisie met alles wat jy nodig het.

Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

As ons weer in Hartswater moet bly, sal dit by Palms Gastehuis wees.

Het lekker gebly, baie sentraal en veilig. Die eienaar het watertenks en bystandskrag, so die ure wat die dorp sonder krag en water is, raak glad nie die gerief van die gaste nie. Lugversorging 'n wenner.

Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer - dit motiveer ons om nog beter diens te lewer!

Palms Gastehuis
Coenie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie P

Gerieflike en netjiese verblyf teen sakpastariewe.

Ons verblyf by Palms Gastehuis was 'n absolute plesier. Die kamers is netjies ingerig en baie gerieflik. Dit is duidelik dat baie aandag gegee word aan die klein details wat iemand se verblyf net soveel meer aangenaam maak. Ons gasvrou, Salome, was besonder behulpsaam en tegemoetkomend en het ons baie welkom laat voel. Ek kan sonder om te huiwer Palms Gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat opsoek is na akkommodasie in Hartswater.

Marinel A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinel A

Was baie aangenaam, net bietjie klein vir 4 persone, 2 volwassenes en 2 kids.

Ek was onder die indruk dit gaan 2 kamers wees, maar was 1 oopplan-vertrek met afskorting.

Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dat jy ons laat weet het van die misverstand. Ek sal beslis aandag gee aan die kommunikasie tussen personeel en gaste rakende die uitleg van kamers !

Palms Gastehuis
Abel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abel S

Lovely place, clean and secure.

Palms is clean and maintains the area around it. Unfortunately, the town is filthy and unkempt.

Alet M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M

Absoluut puik. Sal Palms Gastehuis aanbeveel. Sulke gasvrye mense.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Kamers uiters netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar. Fantasties.

Palms Gastehuis se terugvoer

Beste Alet, baie dankie vir die opbouende kommentaar. Dit motiveer ons om net die beste diens te lewer en gaste se verblyf ervaring so goed as moontlik te maak. Groete, Palms Gastehuis

Palms Gastehuis
Zelda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Skoon vriendelike flinke diens.

Baie dankie aan Wessel en Thelma Seyffert.

Baatseba P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baatseba P

Absolutely perfect.

The place is peaceful and quiet.

Palms Gastehuis se terugvoer

Dear Baatseba, we are glad that you have enjoyed your stay. Positive comments like yours motivate us to provide an even better experience to clients in future. Kind regards, Salome.

Palms Gastehuis
Dina - Marie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P

Baie keurig en netjies versorg.

Ons het heerlik geslaap, alles is daar wat 'n mens nodig het. Baie dankie.

Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende kommentaar, dit motiveer ons om nog 'n beter ervaring te skep en ons beste diens te lewer in die toekoms. Groete, Salome.

Palms Gastehuis
Philippa S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa S

Everything we needed for a stop over.

We had a lovely stay, we stayed in the Ivy room which has a small garden and a braai. We had access to the pool (in another section). The house is well equipped with everything that you need.

Annali B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annali B

Netjies en goed. Jammer dat ons mede-reisigers se kamer taamlik ver van ons s'n af was.

Goeie gastehuis. Baie netjies en skoon.

Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende kommentaar. Dit motiveer ons om die verblyf nog beter te organiseer in die toekoms. Groete, Salome.

Palms Gastehuis
Elma F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma F

Palms Gastehuis is keurig, skoon en netjies. Vir seker waarde vir geld.

Die kamer het iets van alles in. Kunstig en mooi versier. Ons het 'n rystoelvriendelike kamer geboek, maar 2 trappe by ingang het dit moeilik gemaak het om in te kom. Die eienaar het ons gelukkig gehelp om die rystoel in die kamer te kry. Die stort benodig ook 'n handreëling waaraan vasgehou kan word as daar gestort word. Die teëls is pragtig maar seepglad as dit nat is.

Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer - ons sal beslis aandag aan die aanbevelings gee! Die handreling vir die stort is reeds aangekoop en sal binnekort installeer word. Ons sal 'n rubbermat in die stort plaas en oorweeg ook om 'n opslaan stortstoel teen die muur te installeer. Ons beplan verder om 'n oprit na die kamer aan te bring op grond van u aanbeveling. Ons stel die raad hoog op prys!

Palms Gastehuis
Alta O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta O

I can highly recommend.

They attended to all our needs. I will make use of them in the future.

Gontse N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gontse N

I had a great night.

I would definitely come back.

Jacques S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Rustige atmosfeer en onverbeterlike gerief.

Die Palms kamer is onverbeterlik. Alles spreek van hoë kwaliteit. Badkamer fenomenaal. Netheid kry 10 uit 10. Absolute rustigheid. Pragtige swembad.

Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, jou goeie resensie spoor mens aan om voortdurend te verbeter !

Palms Gastehuis
Rita P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P

Absoluut die moeite werd, skoon en netjies.

Dit was die tweede keer dat ons daar ingeklok het en ons sal beslis weer.

Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar Rita - dit moedig ons aan om harder te werk en nog beter te presteer.
Groete,
Palms Gastehuis

Palms Gastehuis
Sarah-lee N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-lee N

Dit was was goed.

Verblyf was goed. Net die aand nie elektrisiteit gehad nie en dit was 'n groot ongerief. Behalwe dit was tydjie by die gastehuis baie lekker.

Palms Gastehuis se terugvoer

Ons is baie jammer oor die gebrek aan elektrisiteit. Ons kragopwekker gaan gewoonlik aan in so 'n geval tot 10uur saans.
Die eienaar was moontlik nie tuis nie en het daarom nie besef daar is geen elektrisiteit nie. Herinner ons net aan die insident en dan bied ons jou 'n afslag op jou volgende bespreking aan om te probeer vergoed vir die ongerief!
Groete,
Palms Gastehuis

Palms Gastehuis
Sello M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello M

I don't regret ever booking at Palms Lodge. The service is excellent.

It was a pleasant and a very relaxing environment.

Calvin N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin N

Rooms are very clean and large enough to feel comfortable even for a long stay. Friendly and efficient service. Will definitely stay there again.

See stars.

Palms Gastehuis se terugvoer

Thanks, you are more than welcome!
The Palms

Palms Gastehuis
Linda M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Palms Guesthouse is a home away from home and thank you for the very warm welcome by Weasel.

The place is convenient for the family, very clean with everything you might need in a self catering apartment. Beautiful garden, secured parking and next to the shops. A big thank you to the receptionist Liancke who keeps on checking on us while we were still travelling. Palms Guesthouse rocks.

Palms Gastehuis se terugvoer

Thanks for the positive comments, you are always welcome at The Palms Guest House.

Palms Gastehuis
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9688c555508862a301d24e65660210bbab3e360f19dc13a64efb1ed3d5efbf1feece47ff6a7f7827987a92a9a5b48eba7ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 15 Schoeman Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.754807947721 24.805668002733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang