Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms Gastehuis

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palms Gastehuis is in Hartswater geleë en bied 5 gerieflike selfsorgeenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk.

Elke eenheid het 'n standaarddubbelbed en sommige eenhede het ook 'n enkelbed en ekstra matras om 'n gesin van 4 te kan huisves. Wit beddegoed en handdoeke van 'n ligte kleur word voorsien. Elke eenheid het lugversorging en 'n kombuis of kombuisie wat met 'n ketel, mikrogolf, yskas, en stofie toegerus is. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv se gastehuis-pakket, KykNet en gratis WiFi.

Sommige eenhede het 'n uitsig oor die swembad, en ander eenhede het tuin-uitsigte.

'n Ligte selfhelp-ontbyt met koffie, tee, melk, suiker, beskuit en 2 soorte ontbytgraankos is by die tarief ingesluit.

Daar is by elke eenheid braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek. Die gastehuis word deur sekuriteitskameras wat aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel is beveilig. Daar is 'n kragopwekker wat outomaties aanskakel tydens kragonderbrekings en 'n boorgat voorsien water wanneer watervoorsiening sekere tye van die jaar onderbreek word.

Palms Gastehuis is in die middedorp geleë en is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante. Dis 'n baie gewilde bestemming vir sakereisigers en gesinne wat Vaalharts vir troues, sport en familiegeleenthede besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Agnus T
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and exceptional. I had a very good stay. It felt like home. I left my purse and I managed to get it the following day, safe j...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik veilig en sentraal gelee. Ons het heerlik gebly en sal weer hier bly as ons weer eendag in Hartswater kom.
Des 2023
Bernard M
Saam met lewensmaat
5.0
Had a pleasant experience. I really enjoyed my stay at Palms Guesthouse. The place was very clean, quiet for someone needing to have a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Sarel S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, uitstekende diens. Baie lekker gebly, uitstekende diens vanaf die personeel ontvang. Almal is baie behulpvaardig. Sal beslis in die toek...
Sien meer
Okt 2023
Hanneri V
Gesin met klein kinders
5.0
Puik! Silwerskoon, baie netjies an aandag aan detail. Sal vir seker weer by Palms Gastehuis bly. Baie dankie vir fantastiese verblyf.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Palms Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hartswater Noord-Kaap
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9688c555508862a301d24e65660210bbab3e360f19dc13a64efb1ed3d5efbf1feece47ff6a7f7827987a92a9a5b48eba7ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 15 Schoeman Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.754807947721 24.805668002733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang