Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Ronel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Gerieflike oornagplek. Elektriese komberse en 'n mikrogolfoond sal 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda T
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Baie mooi, skoon en netjies. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bert G
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2023

Goeie ervaring. Baie presies georganiseerd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2023

Prente op internet is niks soos verblyf. Die plek stink na rook. Die TV nie gewerk nie. Die badkammer se kraan is stukkend. Die dubbelbed se base is stukkend. Die drein by die voordeur loop daar toiletpapier uit. Die badkammer se lig het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Ockie
Palms Lodge
Daar is rook verbode tekens oral op. Ek was vrot van die verkoue en kon glad nie ruik nie. Ek voel net dat ons as bestuurders/eienaars glad nie in die kamers slaap nie en as die gaste nie noem van foute soos hulle opmerk nie aanvaar ons dat alles wel is. Hulle het ingeboek 3 Julie en is uit 7 Julie. Ek het hulle gedurig gevra of alles reg is en hulle het gesê dat hulle tevrede is. Buiten vir die lig en die TV wat die 5de herstel is, het die ander klagtes eers deurgekom met die uitboek van die gaste op die 7de. Ek voel hulle kon lankal gepraat het en dan sou die ander probleme ook vroeër uitgesorteer gewees het. Ek was nie bewus daarvan nie tot hulle uitgeboek het.

Madu V
1 nag
5.0
Feb 2022

Uitstekende diens! Personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madu V
1 nag
5.0
Feb 2022

Waarde vir geld. Uitstekende diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Overnight stay while traveling from Cape Town to Magaliesburg. Cosy room with secure parking in a lovely neighbourhood. Best breakfast ever! Our host made us feel at home. Will make use of this facility again if we travel that way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Lekker, rustige atmosfeer. Alles was netjies en skoon. Lekker, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Geskik vir een nag oorslaap. Goed geprys. Eerste indruk is besighede kry swaar, algemene instandhouding kom kort. Kamers en bedegoed is in goeie toestand en op standaard en dis waarvoor eintlik betaal word. Ek sal weer daar gaan bly want dit regverdig die prys. Het goeie nagrus gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ockie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 24, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15970597b05e55aa2e0bc0f42da8684bddfd9a0aefb2e6f1131ff3b29a6b11367cf7d2a7de3975a51a61ce2d7aa0ed892568?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 24 Lintott Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.680129582186 27.24464829233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang