Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms on Ibiza

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berenice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Palms on Ibiza
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Trezelle S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trezelle S

Great weekend away.

We had a lovely time.

Stacy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacy D

Wonderful.

Lovely accommodation. Bed was amazing! Enjoyed our stay. Host was very helpful with queries in and around the area. Would recommend staying here.

Warren T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren T

Great stay.

It was an awesome stay with the host being friendly and welcoming on my arrival.

Michelle G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle G

The view is quite nice from the backyard.

We really enjoyed the peace & quiet at Palms on Ibiza. It was really clean. Sky, the medium-sized dog, was very friendly. I would suggest some type of enclosure or dining area indoors for when the weather is a bit windy and some shade when outside for when it is sunny. Otherwise we had no complaints with Palms on Ibiza.

William M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M

Clean and comfortable accommodation.

The host, Bernice, is very friendly and accomodating. I had an awesome experience, and can recommend Palms on Ibiza without a doubt.

Johann V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Lekker bed, warm stort, gerieflik, gasvry.

Berenice, die gasvrou, het absoluut alles mooi netjies gehou, tuin perfek, die hond Sky is so gehoorsaam, oulike kat het een keer kom hallo groet, mikrogolf en gasstofie perfek en die Inverter het altyd internettoegang verseker.

Gevernia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gevernia P

Rustige atmosfeer, ontspannend en soveel plekke om te gaan kyk na.

Ons het baie lekker ontspan.

Leon L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Stil en rustige plek.

Veilige parkeerplek binne in die erf.

Colleen J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen J

Rustig lekker.

Palms on Ibiza is netjies bekostigbaar en veilige keuse. Die afwesigheid van kombuis is egter 'n groot leemte.

Ulanda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B

Asemrowend.

Baie netjies en ruim, kon nie vir beter gevra het nie.

Henry S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Netjiese verblyf in 'n stil en veilige omgewing.

Gasvrou het my vroegtydig laat weet dat kamers gereed was, en was baie hulpvaardig om ons verblyf verder aangenaam te laat verloop.

Donovan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan B

Great getaway venue to relax and experience tranquil living.

Will definitely recommend as a destination for singles or couples to experience tranquil experience with laid back activities all around.

Karin V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Ons was net daar vir twee aande - maar ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Die kamer is groot en ruim, asook die aansluitende badkamer. Goeie veilige parkeerplek. Ons was die enigste gaste daar, vir 2 aande. Maar dit was uiters netjies, lekker privaat en ons gasvrou was vriendelik en hoflik. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Peter V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Lovely place to stay!

We enjoyed the stay and the room was lovely, I will recommend this place to any person.

Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Uitstekende waarde vir jou geld.

Netjiese, veilige, vriendelike omgewing. Genoeg plekkies om te bespoek. Gasvrou vriendelik en het vir ons vertel van al die plekkies en restaurante in die omgewing.

Skhu M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skhu M

One of the best so far.

Place is clean, airy and felt like home. The owner has a real interest in your wellness and comfort.

Bernadine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine J

Short but comfortable.

Accommodation was exactly as shown in the pictures. Wifi connection was good. Atmosphere was calm and relaxing. Staff was friendly and helpful. I definitely would recommend Ibiza for a short term stay.

Frikkie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Alles wat jy nodig het, en meer.

Wat 'n heerlike wegbreek. Palms on Ibiza was die vastrapplek om die omgewing te verken en te geniet. Alles wat jy nodig het is daar - die rustigheid en ontspanne uitsig uit die woonstel help om uit te rus. Die badkamer is noemenswaardig: baie luuks en buitengewoon ruim. Dis vreemd dat daar nie foto's daarvan te sien is nie. Instap stort, heerlike bad en dubbelwasbakke.

Monica S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Lekker gebly op St Francis.

Ons gasvrou was baie gaaf en ons het baie baie lekker gebly. Sal definitief weer daar oornag. Die kamer waarin ons was (deel badkamer), was baie mooi, modern en netjies, vir oornag is dit ideaal. Ons het vir 3 dae gebly en dit het een dag gereën toe was die kamer vir my effens klein. Vir iemand wat langer wil bly sal ons wou voorstel 'n afdakkie oor die stoep en ook 'n klein tafel waarby ons kon eet wat buite op die stoep kan staan.

Romanique C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romanique C

Great value, pleasant and peaceful.

Perfect for a quick weekend getaway.

Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ibiza-singel 22, Santareme, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2097eb7fae606c5ee04540f1d047b1b20bc0adb13c1ec1444e2a1fec13ba378593a8ef6280375723d499767e1adc35beca49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 22 Ibiza Crescent Santareme 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.177173490927 24.837084600163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang