Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms on Protea

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marise L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, dit is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die plek is lekker sonnig en lig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chulumanco N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Our stay was beautiful. The place was beautiful and clean. The space was beautiful and clean, just as advertised. We enjoyed unlimited WiFi and an indoor braai place. There is a shopping centre nearby with a grocery store for all your essentials and other convenient stores. The owners were friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gerieflike en aangename verblyf. Die verblyf was net soos geadverteer. Die eenheid was baie gerieflik en het alles gehad wat ons nodig gehad het! Sal graag terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie goeie waarde vir geld. Sien beslis weer. Baie lekker gebly. Vriendelike gashere. Struisbaai altyd bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly, baie dankie. Baie mooi skoon moderne eenheid met al die nodige luuksighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Lekker gebly. Ons het lekker gebly. Mooi skoon netjies, lekker groot, binne braai, kombuis groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Zetline L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Gerieflik, warmhartig. Baie lekker gebly, net die warm water was bietjie ongerieflik, maar anders was alles tops. Sal dit wel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Very modern and neat. Loved the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talichia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Great huisie en kuierplekkie. Die huisie was baie netjies en awesome gewees. Ons het 'n lieflike tydjie gehad daar. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desnique G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Fantastic. Dit is 'n baie mooi en toegewyde plek om te bly met goeie eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sheila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 80, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b08a0aa35f2d2257954eb4b6586a3825f73f2e54d9276de41cb05936b14b95ae7efaf5144401b6183788782a6f3e6d4132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 80 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.7967318 20.0435089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang