Palmwag Camping2Go
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C43, Palmwag Lodge, Palmwag, 0000, Kunene
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palmwag Camping2Go is tussen Kaokoland en die Skedelkus waar die Etendeka-berge en die rooiklip-tapyt die sytakke van die Uniabrivier ontmoet. Dié tentkamp is ideaal vir natuurliefhebbers en is in 'n rustige omgewing waar die makalanipalms in die wind swaai.
Verblyf is beskikbaar in 8 struktuurtente, elk met 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, wasbak, nodige kooktoebehore en eetgerei toegerus is. Verder is daar 'n buitebraai en 'n vuurput waar gaste kan kuier en die Namibiese naghemel te geniet.
Die geriewe by Palmwag Lodge is beskikbaar vir gaste. Gaste kan etes op versoek geniet of in die swembad afkoel. Aktiwiteite sluit renosteropsporing en Damaraland-wilduitstappies in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 103
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die C43, Palmwag Lodge, Palmwag, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C43, Palmwag Lodge, Palmwag, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang