Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmwag Tzaneen

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Eddie O
1 nag
5.0
Des 2022

Het heerlik gebly. Geriewe is goed. Het lekker geëet. Mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ons waardeer die terugvoer baie en is baie bly jy het lekker gebly. Vriendelike Groete. Celia

Hendrik L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2021

Lekker gebly. Mooi groen en in die natuur. Baie lekker gebly vir 'n sakereis. Goeie gasheer. Lekker gebraai. Kamers mooi skoon. Ontbyt uitstekend. Sal definitief volgende keer weer hier kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Baie dankie vir jou resensie Hendrik, ons is baie bly jy het lekker gebly by Palmwag.

Sisanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2021

We recently went to Palmwag Tzaneen. We found the customer service lovely and very much willing to make us comfortable. The beds were very comfortable. But I didn't find the cleanliness of Palmwas Tzaneen up to the standard of what they charge. The cleanliness found was not good the lightbulbs had bugs in them and looked like they hadn't been cleaned out in a while, I also noticed the rugs and the bath mat were extremely in need of a carpet clean or new ones. I didn't even want to use the bathroom one as it looked so dirty. As for the price we paid I was disappointed to find limited options for tea and coffee as me and my partner very much enjoy coffee together but there was no milk provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Thank you for your review Sisanda. I have taken note of each of your points and will definitely improve as we always make an effort to keep our rooms clean, I am very sorry that your stay was not good.

Ronel V
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jun 2018

Rustig. Baie gasvry. Het heerlik warm geslaap. Kamer met bad het geen TV. TV het openview. Lekker gesellig buite vir mense wat braai en lekker eet. Pragtige voëls en lieflike dammetjie met visse. WiFi-opvangs fantasties.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Baie dankie vir jou resensie Ronel, ons is baie bly dat jy jou tydjie by Palmwag geniet het. Vriendelike groete Celia

Gerald V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2017

Uitsonderlike diens! Palmwag is die perfekte oornag destinasie vir sakelui in die Limpopo omgewing. Ek het my verblyf geniet met uitsonderlike diens en aandag van die gasheer. Die aandete is meer as genoeg, wat voortreflik smaak. Meer as dit kan ek nie voor vra nie. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Hello Gerald, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg en is baie bly jy het dit geniet by ons. Ons idee is vir n lekker oornag destinasie. Lekker dag vir jou. Groete, Celia

Hannes G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2017

Vriendelike ontvangs en lekker kos. Baie lekker geslaap en geëet. Jammer ontbyt was nie ingesluit nie. Moes vra vir tweede handdoeke en daar was nie teesakkies in die skinkbord vir tee en koffie nie. Langlewemelkies sou welkom wees. Daar was wel Cremora. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Hello Hannes, Baie dankie vir jou resensie, ons sit altyd 1 handoek per kamer omdat meeste van ons gaste werksmense is wat 1 persoon per kamer kom, ons wou nog extra handoeke insit maar as julle net vra, dan bring ons nog. Die plek waar ons langlewe melkies kry, het vir die laaste 3 maande niks nie so dit is hoekom ons cremora gebruik, ons gaan weer die melkies kry sodra dit beskikbaar is. Ons is baie bly dat julle lekker by Palmwag Tzaneen gekuier het. Vriendelike Groete, Celia

Ronél C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Was rustig, wonderlike ontvangs en heerlike kos. Omgewing was rustig. Baie welkom ontvangs. Aandete was regtig smaaklik en snack net so heerlik. Sal weer daar oornag. Waarde vir geld. Dankie aan ons gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Baie dankie vir jou resensie Ronel, Dit was n groot plesier om julle aand lekker te maak. Groete Celia

Gerald V
1 nag
5.0
Aug 2016

Uitstekende kos! Baie goeie gasheer. Verblyf geniet en sal met graagte die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Baie dankie Gerald!

Sanet E
1 nag
5.0
Jul 2016

Baie nice, kom beslis weer. Die keer bring ek gesin saam. Dit is baie nice. Volgende keer bring ek my vrou en kids ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Baie dankie vir jou resensie, ek glo die familie sal dit ook baie geniet by ons. Groete Celia

Rene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Baie stil en gemaklik. Mens voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Palmwag Tzaneen
Goeiedag Rene, Baie dankie vir jou resensie, stil en gemaklik is wat ons graag aan ons gaste wil bied. Groete Celia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125, Hamawasha Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb02fd623934090d17b6629d222b9597579f5e6e0eb2505b728921c3e9e1d8a96fcff5e6b111cb2d8ae0673e8369c3abb3fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 125 Hamawasha Farm Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -23.846062032988 30.186504274607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang