Palmwag Tzaneen
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Celia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Eddie O - Des 2022
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ons waardeer die terugvoer baie en is baie bly jy het lekker gebly. Vriendelike Groete. Celia
Hendrik L - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly. Mooi groen en in die natuur.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Hendrik, ons is baie bly jy het lekker gebly by Palmwag.
Sisanda S - Okt 2021
Algehele gradering
We recently went to Palmwag Tzaneen.
Lees meerPalmwag Tzaneen se terugvoer
Thank you for your review Sisanda.
I have taken note of each of your points and will definitely improve as we always make an effort to keep our rooms clean, I am very sorry that your stay was not good.
Ronel V - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Ronel, ons is baie bly dat jy jou tydjie by Palmwag geniet het.
Vriendelike groete
Celia
Gerald V - Jul 2017
Algehele gradering
Uitsonderlike diens!
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Hello Gerald,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg en is baie bly jy het dit geniet by ons. Ons idee is vir n lekker oornag destinasie.
Lekker dag vir jou.
Groete,
Celia
Hannes G - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker kos.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Hello Hannes,
Baie dankie vir jou resensie, ons sit altyd 1 handoek per kamer omdat meeste van ons gaste werksmense is wat 1 persoon per kamer kom, ons wou nog extra handoeke insit maar as julle net vra, dan bring ons nog. Die plek waar ons langlewe melkies kry, het vir die laaste 3 maande niks nie so dit is hoekom ons cremora gebruik, ons gaan weer die melkies kry sodra dit beskikbaar is.
Ons is baie bly dat julle lekker by Palmwag Tzaneen gekuier het.
Vriendelike Groete,
Celia
Ronél C - Sep 2016
Algehele gradering
Was rustig, wonderlike ontvangs en heerlike kos.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Ronel, Dit was n groot plesier om julle aand lekker te maak.
Groete
Celia
Gerald V - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende kos!
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Baie dankie Gerald!
Sanet E - Jul 2016
Algehele gradering
Baie nice, kom beslis weer. Die keer bring ek gesin saam.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ek glo die familie sal dit ook baie geniet by ons. Groete Celia
Rene B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie stil en gemaklik.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Goeiedag Rene,
Baie dankie vir jou resensie, stil en gemaklik is wat ons graag aan ons gaste wil bied.
Groete
Celia
Hannes R - Feb 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle mooi woorde! Hoop julle het 'n wonderlike 2016 wat voorlê. Groete Celia
Lourens S - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelikheid uit die boonste rakke!
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Lourens!
Emile C - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag op pad Wildtuin toe.
Rene S - Mrt 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerPalmwag Tzaneen se terugvoer
Hello Rene. Baie dankie vir jou terugvoering. Ja al ons gaste is bewus van die 'interleading' kamer soos op die webtuiste uiteengesit so julle moet lees voor julle n bespreking maak en navraag doen, en baie gesinne is baie gemaklik daarmee want hulle kan maklik by hulle kinders uitkom. Daar is net 3 eenhede beskikbaar op die oomblik by Palmwag en dit sou jy gesien het as jy ondersoek gedoen het, so ja, al die besprekings moes ons in al drie kamers sit want dit was ook paastyd. Daar is 'n yskas, ons het hom net laat regmaak. Elke lodge en gastehuis is anders, almal se smaak is anders en vir ons Namibiërs, hou ons nie van deure tussen kamers nie, en ons het gedink die verandering sal lekker wees vir gaste en 'n goeie ondervinding. Julle het ons gekies en besluit om by ons te kom bly, meerderheid van gaste hou van hoe die kamers lyk. Ons is ook baie gesteld op sekuriteit en werk daaraan om 'n klokkie by die hek te sit maar ons kon nie net aangaan en doen wat ons wil voordat ons nie by die munisipaliteit geregistreer was nie. Alles vat tyd; ons is 'n nuwe gastehuis en deel ons privaatheid met al die gaste, so jammer as ons nie gehoor het toe julle gebel het nie. Ons probeer ons bes om alles wat vir ons lekker is, met ons gaste te deel. Dankie weereens vir julle terugvoering en lekker week verder. Groete Celia
Jan E - Des 2015
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Palmwag Tzaneen se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde. Mag julle n wonderlike 2016 he.
Groete,
Henk en Celia
Pieter F - Des 2015
Algehele gradering
Fantastic place.
Izette E - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry.
Marietjie B - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was lekker.
Lees meerPalmwag Tzaneen se terugvoer
Hello Marietjie. Baie dankie vir jou review, dit word baie waardeer. Ons is nie einklik 'self catering' nie maar sal beslis daarna kyk en om klein braaiers te verskaf. Baie dankie vir julle ondersteuning. Celia
Valerie D - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige plekkie en sulke mooi natuurskoon!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 125, Hamawasha Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang