Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmwag Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Palmwag Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Uiters swak en teleurstellend, geen waarde vir geld.

Swak geriewe en organisasie vir ete in aande en ander.

Babsie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie C

Uitstekend!

Alles uitstekend. Personeel en bestuur is van die beste.

Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Oase in die dor omgewing.

Ons ontvangs was vriendelik en daarna is ons ingelig oor die lodge. Die kamers is netjies en gerieflik. Ongelukkig het dit nie 'n yskas nie. Dit sal ek aanbeveel. Die maaltye is waarde vir geld. Daar kort hier en daar afronding soos om servette op die ontbyt tafel te hê. Die personeel het ook meer opleiding nodig, na fyner detail om te sien. Alhoewel die omgewing so mooi is, het ons vinnig vergeet daarvan

Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Baie mooi en lekker.

Geniet blyplek en omgewing.

Vanaf R4 640
R4 640 R3 944
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 640
R4 640 R3 944
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C43, Palmwag Lodge en Kampeerplek, Palmwag, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Tp0xKgnXEsPxiD9jyjwkimtReWS8nI1EVaXfMpZufECjrgbE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 640 nouVanaf R3 944 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the C43 Palmwag Lodge and Campsite 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.886299066396 13.936500613492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang