Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pamela's View

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 8 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pamela-singel 4, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pamela's View is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Ocean View Heights in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek by die see, want dit spog met 'n see-uitsig in die verte en is net 'n entjie vanaf die strand.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het ook 'n kuierarea met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gaste kan die pragtige sonsopkoms en sonsondergang vanuit die slaapkamers en sitarea bewonder. Die huis is met 'n sonkragstelsel toegerus en slegs die stoof gebruik Eskom-krag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Pamela-singel 4, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pamela-singel 4, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd8653ff786a0136807a2c438bee561fb9f767901e59bad8b36ae2221aa1859372e79a29ebbc9cda4f2415560015ab33480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) Pamela Crescent 4 Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.811419085153 20.028463947257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang