Pam's Place SA
Beskrywing
Dié eenheid is geskik vir sakelui en vakansiegangers. Dit bied privaatheid en 'n snoesige atmosfeer. Daar is 'n gerieflike woonkamer en 'n slaapkamer met 2 puik enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n swembad, tennisbaan en 'n braai-area in die tuin vir besoekers wat 'n bietjie in die son wil baljaar. Komplimentêre ontbyt (jogurt, muesli, vrugte, melk, brood en konfyt) word voorsien en 'n warm ontbyt is beskikbaar op die eerste oggend.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg. Tee en koffie, asook basiese ontbytbestanddele met aankoms.
Huisreëls
Vervoer na en van die lughawe is R4,50 per km.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Selfstandige tuinkothuis - ver genoeg van die hoofhuis af vir privaatheid. Die stoepdeure maak oop op die swembad-area met son- en skaduweekolle. Die kothuis het een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n klere- en laaikas. Daar is 'n ruim leefarea met 'n gerieflike rusbank en ander sitplek, 'n eetarea met 'n komvenster wat 'n uitsig oor die tuin en die swembad bied. Die ten volle toegeruste kombuis het alles wat jy benodig vir selfsorg, en ons voorsien basiese ontbytbenodighede, koffie- en tee vir die eerste oggend. Die badkamer is toegerus met 'n dubbelwasbakeenheid, stort, en toilet. Die kothuis is onlangs opgeknap en gemeubileer, en dit is silwerskoon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg. Tee en koffie, asook basiese ontbytbestanddele met aankoms.
Huisreëls
Vervoer na en van die lughawe is R4,50 per km.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lovedale-laan 20, Silverfields, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang