Pan African Safari
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruisweg 776, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pan African Safari is 'n luukse lodge in Marlothpark, tussen Malelane en Komatipoort op die N4.
Die lodge bied 7 kamers met lugversorging wat slaapplek vir tot 2 gaste het, behalwe vir 1 enkelkamer met plek vir slegs 1 gas. Die kamers het gemaklike beddens met muskietnette en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het WiFi, 'n satelliet-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan langs die swembad of by die boma onder die sterrehemel ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste wat Marlothpark besoek sal verskeie wild sien, of hulle kan voëlkyk, fietsry of stap. Die dorp het 'n waterpark, putt-putt-baan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kurio-winkel en vulstasie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Beatrice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Volstruisweg 776, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Pan African Safari het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruisweg 776, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang