Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panaroma Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesley Hill-straat 15, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panaroma Guest House is hoog op die wesbank van die Kowierivier in Port Alfred geleë. Dié dorpie staan bekend as die hartjie van die sonskynkus en dit lê halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen in die Oos-Kaap. Port Alfred is bekend vir onberispelike skoonheid en spog met uitstekende marina, vriendelike mense en onvergelykbare watersportgeleenthede.

Die gastehuis bied bed en ontbyt en het 3 gerieflike, individueel versierde en suite-slaapkamers. Elke kamer het skuifdeure wat na ’n groot stoep met ’n panoramiese uitsig lei, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die instansie het ’n swembad en braai-area. Jou gashere praat Engels, Afrikaans, Duits en Nederlands en nooi jou uit om hul gasvryheid te kom geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Martin L
5.0
Very good value for money. Excellent location, comfortable room, very clean and excellent service from Rob. The breakfast was also tops...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Norman D
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be back again. Had a lovely stay at the Panorama Guest House.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hennie E
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly en die heerlikste ontbyt gehad. Die gasheer en vrou is baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.
Jun 2024
Anthea A
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gekuier en het die gasvryheid en pragtige uitsig geniet. Rob en Marianne was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het uit hul pad ...
Sien meer
Mrt 2024
Jeanette S
Saam met lewensmaat
5.0
Aan te beveel. Baie vriendelike gasheer/vrou. Goeie waarde vir geld. Goeie ligging.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wesley Hill-straat 15, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Panaroma Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesley Hill-straat 15, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNDE5YzIwLWNhNGItNGUyNy1iNDE1LTk2NjkwNjFlNDg0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 15 Wesley Hill Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.59847 26.890678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang