Panda's Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Carine V - Jul 2024
Algehele gradering
Restful and charming.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Thank you, Carine. It was nice meeting both of you and having you here at Panda's. Please come again.
Petro S - Jul 2024
Algehele gradering
Ek kan dit aanbeveel!
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Petro. Hoop en vertrou ons sien jou gou weer hier by ons.
Hendrik K - Jun 2024
Algehele gradering
Ons is gulhartig ontvang deur Des en Laetitia.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Dankie Hendrik, ons sal jou graag weer hier wil ontvang.
Groete
Des en Laetitia
Christine Harburn H - Mei 2024
Algehele gradering
Glorious!
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Thank you so much Christine. We would love to see you both again. God bless.
Estelle M - Jan 2024
Algehele gradering
N juweel van n plek, rustig!
Dawid G - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam. Sal weer daar gaan bly.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Dankie, ons hoop ons sien julle gou weer hier by Pandas.
Groete, Des en Laetitia
Soren J - Feb 2024
Algehele gradering
Quiet and cool. Cottage is private and very well equipped.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Thank you for the feedback, Soren. Yes, we had lots of rain and with the big trees, it may smell damp. Definitely no mildew in the room. I try my best to make it comfortable and neat at all times. Cleaning gets done mostly by myself.
Thank you for visiting Panda's. Most welcome.
Danie L - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik lekker.
Wimpie V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename gasvrou en heer, werklike waarde vir geld.
Adriaan S - Aug 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename en gesellige gastehuis met 'n vriendelike gasvrou en -heer.
Mandi K - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het dadelik welkom gevoel. Plekkie is baie netjies en keurig verfraai. Tuin is pragtig.
Ronel M - Aug 2023
Algehele gradering
1 nag se oorslaap.
Jannie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, keurig en heerlik.
Frik E - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en diens.
Chris B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Harolf T - Mrt 2023
Algehele gradering
We were warmly welcomed and Des and Letitia were always around should we require any help.
Paul V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker, gerieflike blyplek met alles wat nodig is.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Dankie Paul en Franza. Dit was weereens lekker om julle hier by Pandas te kon he. Ons hoop ons sien gou weer.
Groete,
Des en Laetitia
Annelien J - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Annelien, dit was lekker om julle hier te kon he. Kom weer. Altyd welkom. Des en Laetitia
Hanru D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Fritz S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie.
James C - Des 2022
Algehele gradering
Lieflik, tuislik, en fantasties.
Wilmari O - Sep 2022
Algehele gradering
Tuis en gemaklik.
Yolanda R - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Yolanda hoop ons sien julle sommer gou weer. Des en Laetitia
Paul V - Feb 2022
Algehele gradering
'n Rustige blyplek in 'n pragtige tuin met baie voëls, met alle geriewe wat nodig is vir 'n aangename verblyf.
Andre T - Apr 2022
Algehele gradering
Boere-gasvryheid.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering word opreg waardeer. Sal julle graag weer hier by ons wil huisves.
Sien graag gou weer
Des en Laetitia Drake
Judy K - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek!
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Dankie julle. Ons hoop om gou weer te sien.
Groete Des en Laetitia Pandas
Tys S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike mense wat jou so tuis laat voel.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Tys en jou vroulief. Soos julle dit uitspreek, jammer as ek voor op die wa is. Die terugvoering maak soos altyd al die harde werk die moeite werd. Ons hoop en vertrou om julle gou weer hier te verwelkom.
Groete Des en Laetitia
Marius E - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te bly.
Pieter L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Johanna A - Des 2021
Algehele gradering
Perfect stay. Comfortable, clean and value for money.
Abi H - Des 2021
Algehele gradering
A must-stay In Kaapsehoop.
Andries K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Dankie Andries was lekker om julle by ons plekkie te kon he. Altyd welkom.
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Na 'n hartlike ontvangs kon ons rustig in 'n pragtige omgewing en lieflike plekkie ontspan.
Lees meerPanda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Johan en Christa sal daarvan hou on julle weer hier te he. Was heerlik om julle te ontmoet
Neel R - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het gekom om te rus. Dit is presies wat ons gekry het.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Neel altyd n plesier om te hoor ons gaste het dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer een of ander tyd weer hier by ons te he.
Groete Des en Laetitia Drake
Petra V - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelik en volledig toegerus.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Dankie Petra. Ja, die elektrisiteits probleme raak al hoe moeliker om te oorkom, hande in die hare. Ek hoop en vertrou met julle volgende besoek gaan dit sommer klopdisselboom wees. Sien uit na julle besoek eersdaags. Des en Laetitia.
Marlize V - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik en rustig.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Dankie Marlize was lekker om julle hier te he. Altyd welkom. Kom kuier gou weer.
Des en Laetitia
Tys S - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasheer en -vrou. Die lekkerste kuier in jare.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Tys dit was soos met al ons gaste 'n voorreg en plesier om julle hier te kon hê. Asb kom weer. Tot weersiens. Des en Laetitia
Brenda B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang gasvry en vriendelike diens. Dankie ons het dit geniet.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie julle, was heerlik om n wyle met julle te kuier. Wat betref die ligging, ons is in n rustige area gelee, kan ongelukkig niks daaraan verander nie, wat betref ons pryse ons probeer ons bes om in die mark te bly, ons sien uit om weer te sien. Julle is altyd welkom.
Heather R - Apr 2021
Algehele gradering
It was lovely.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Thank you Heather, we are looking forward to your next visit.
Magda P - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspanne in 'n pragtige vriendelike bestemming.
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Magda, altyd aangenaam om gaste te ontmoet, en beter leer ken. Net so was dit lekker om julle ook hier te he. Kom kuier gou weer asseblief. Groete Des en Laetitia.
Alta V - Okt 2020
Algehele gradering
Die reis vanaf die huis na Kaapse Hoop is ’n uitstappie op sy eie.
Lees meerPanda's Guest Cottage se terugvoer
Alta sjoe, Baie baie dankie vir die pragtige kompliment. Dit maak al die harde werk die moeite werd. Ons sal jou baie graag gou weer wil sien. Seeninge en groete. Des en Laetitia
Marius D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek weg
Panda's Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Marius julle, bly julle het dit geniet en lekker gerus. Ons sien julle graag weer.
Ons waardeer julle ondersteuning opreg.
Des en Laetitia
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang