Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panda's Guest Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Panda's Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carine V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Restful and charming.

We loved our stay at Panda's Guest Cottage and would recommend it to everybody. It had everything you could wish for: a lovely outdoor space and a spacious interior. Our hosts were very friendly and informed us about what to look out for and where to eat.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Thank you, Carine. It was nice meeting both of you and having you here at Panda's. Please come again.

Panda's Guest Cottage
Petro S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Ek kan dit aanbeveel!

Ek het heerlik gebly en sal graag weer wil teruggaan.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Petro. Hoop en vertrou ons sien jou gou weer hier by ons.

Panda's Guest Cottage
Hendrik K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

Ons is gulhartig ontvang deur Des en Laetitia.

Ons het die verblyf by Panda's Cottage terdeë geniet. Die akkommodasie was ideaal; skoon, netjies, ruim, heerlike stort, knus kombuisie met alles wat mens mag benodig.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Dankie Hendrik, ons sal jou graag weer hier wil ontvang.
Groete
Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Christine Harburn H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine Harburn H

Glorious!

We loved staying at Panda's Guest Cottage - Laetitia is a wonderful host - the studio is glorious and so spacious and well equipped. We can highly recommend a stay at Panda's - i.e. named after their fur baby!

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Thank you so much Christine. We would love to see you both again. God bless.

Panda's Guest Cottage
Estelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

N juweel van n plek, rustig!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Laetitia en Des! Ons het heerlik gebly en tuis gevoel, baie rustig en alles wat jy nodig het is daar. Baie dankie vir die juweel van n plek, jul sien ons beslis weer!

Dawid G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid G

Aangenaam. Sal weer daar gaan bly.

Baie lekker. Mooi en rustig.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Dankie, ons hoop ons sien julle gou weer hier by Pandas.
Groete, Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Soren J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soren J

Quiet and cool. Cottage is private and very well equipped.

I couldn't figure out the TV, but the internet was fast enough to watch the news once the host got me set up. Definitely a pleasant place to get away from the Lowveld heat! The only downside is that the cottage smells of mildew (lots of rain up there), which could cause problems if you have allergies.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Thank you for the feedback, Soren. Yes, we had lots of rain and with the big trees, it may smell damp. Definitely no mildew in the room. I try my best to make it comfortable and neat at all times. Cleaning gets done mostly by myself.
Thank you for visiting Panda's. Most welcome.

Panda's Guest Cottage
Danie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Wonderlik lekker.

Beste ervaring in 'n lang tyd. Eienaar is die wonderlikste hart.

Wimpie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Baie aangename gasvrou en heer, werklike waarde vir geld.

Verblyf netjies, gerieflik met regtig alles wat jy nodig het. Kan vir seker aanbeveel.

Adriaan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

'n Baie aangename en gesellige gastehuis met 'n vriendelike gasvrou en -heer.

Die gastehuis bied alles wat 'n vakansieganger in Kaapschehoop nodig het.

Mandi K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi K

Ons het dadelik welkom gevoel. Plekkie is baie netjies en keurig verfraai. Tuin is pragtig.

Ligging is baie goed. Ons kon heerlik rondstap in unieke Kaapschehoop. Restaurante is ook binne stapafstand. Ek kan Panda's Guest House met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Ronel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

1 nag se oorslaap.

Wat 'n pragtige plekkie en ons gasvrou was tops.

Jannie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Netjies, keurig en heerlik.

Ons is hartlik ontvang, alles was baie skoon en netjies en volledig toegerus, ook vir Eskom. Die DStv was 'n bonus, asook WiFi. Dit was 'n bitter koue naweek, maar die blypek was heerlik, genoeg warm komberse. Ons het regtig bederf gevoel. Sal hulle beslis aanbeveel.

Frik E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E

Baie vriendelike ontvangs en diens.

Ek sal Panda's enige tyd aanbeveel. Lekker rustige kuier.

Chris B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Heerlik en ontspannend.

Baie gerieflik en netjies.

Harolf T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harolf T

We were warmly welcomed and Des and Letitia were always around should we require any help.

The chalet was very clean and had all the necessary utensils and foods.

Paul V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Lekker, gerieflike blyplek met alles wat nodig is.

Ons het in Owl's Cottage gebly - alles wat mens nodig het vir oornagverblyf is daar, insluitend 'n stoof, potte, panne, eetgerei en braaiplek om self kos te maak. Dis gerieflik geleë - naby genoeg aan die restaurante, maar ver genoeg om mens rus en vrede te gee om lekker te kan ontspan.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Dankie Paul en Franza. Dit was weereens lekker om julle hier by Pandas te kon he. Ons hoop ons sien gou weer.
Groete,
Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Annelien J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien J

Lekker rustig en privaat.

Alles was netjies en skoon. Lieflike omgewing. Sal beslis weer gaan.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Annelien, dit was lekker om julle hier te kon he. Kom weer. Altyd welkom. Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Hanru D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanru D

Gasvry en rustig.

Die eenheid is baie goed geleë in 'n baie stil en rustige straat. Die eienaar was baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel en ons bygestaan met enige vrae wat ons gehad het. Ons kon die naweek werklik rus en sal beslis weer daar wil bly.

Fritz S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz S

Netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie.

Pasop vir die aap hy/sy klop nie en vra ook nie of die vrugte vir "almal" is nie. Onhou as jy wil braai neem hout/houtskool saam daar is beperkte/geen aankoop mootlikheid nie.

James C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C

Lieflik, tuislik, en fantasties.

Panda word gestig in die hart van kaapschehoop waar alles 'n klein lopie weg is. Die huis was skoon gemaak daagliks en die eienaars is die oulikste mense. Daar is DSTV, kombuisgeriewe, baie lekker stort, stilte en ook 'n oulike panda beer van 'n hond wat die erf oppas. Geen ander plek as die nie.

Wilmari O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari O

Tuis en gemaklik.

Ek het dit vreeslik baie geniet en baie welkom gevoel. Dit is modern en netjies en soveel waarde vir geld. Dit het alles wat jy nodig sal hê. Ek gaan elke maand terug. Daar was loadshedding gewees, en hulle het 'n generator gehad om die nodige aan die gang te hou.

Yolanda R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R

Pragtige plekkie!

Baie mooi plekkie! Skoon en stylvol!

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Yolanda hoop ons sien julle sommer gou weer. Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Paul V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

'n Rustige blyplek in 'n pragtige tuin met baie voëls, met alle geriewe wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Laetitia en Des het ons vriendelik ontvang en ons na die blyplek geneem, waar Laetitia alles uitgewys en verduidelik het. Die blyplek het alles wat nodig is en is naby aan al die dorp se eetplekke - maar tog ver genoeg dat mens in stilte kan bly. Ons het heerlik oorgebly en die dorp met sy wilde perde baie geniet.

Andre T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Boere-gasvryheid.

Egte vriendelikheid en uitstekende balans tussen eie privaatheid en gasheer wees. Jy gaan bietjie soek om Des en Laetitia se mooi mens-wees te klop in die gasvryheidsbedryf. Kombineer puik verblyf met uitstekende voëlkyk saam met die plaaslike gids en jy het 'n waardevolle naweek!

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering word opreg waardeer. Sal julle graag weer hier by ons wil huisves.
Sien graag gou weer
Des en Laetitia Drake

Panda's Guest Cottage
Judy K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K

Perfek!

Ons het 'n heerlike naweek gehad in Kaapsehoop! Die eenheid is baie netjies en is ten volle toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n kort wegbreek. Daar is 'n heerlike privaat tuin waar ons kon braai en die ligging is perfek. Ons is baie vriendelik ontvang en sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Dankie julle. Ons hoop om gou weer te sien.
Groete Des en Laetitia Pandas

Panda's Guest Cottage
Tys S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tys S

Wonderlike mense wat jou so tuis laat voel.

Ons sal enige tyd terug gaan vir die heerlikste ontspan. Des en Latetia is die wonderlikste gasheer en gasvrou. Dit voel of jy vir ewig daar kan bly op die mooiste dorp in die land.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Tys en jou vroulief. Soos julle dit uitspreek, jammer as ek voor op die wa is. Die terugvoering maak soos altyd al die harde werk die moeite werd. Ons hoop en vertrou om julle gou weer hier te verwelkom.
Groete Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Marius E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E

Lekker plek om te bly.

Die plekkie is deur en deur die moeite werd! Skoon en netjies, het als wat jy nodig het!. Letitia en Des is fantasties. Sien julle gou weer!

Pieter L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Heerlike verblyf.

Baie gerieflike verblyf. Alhoewel ons dit net as 'n oornagplek gebruik het, is dit 'n baie lekker verblyfplek om die mooi omgewing vir 'n paar dae te verken.

Johanna A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna A

Perfect stay. Comfortable, clean and value for money.

Panda Guest cottage is the cutest little stay-over in Kaapche hoop. Although small you have eveything you need. Can cook a 5 course meal if you are so inclined. Leatitia is an attentive hostess, made us feel very welcome indeed.

Abi H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abi H

A must-stay In Kaapsehoop.

The hosts, Laetitia and Des, were so so helpful and welcoming. The cottage is excellent value for money. It is neat, clean and beautifully decorated. It is in the heart of Kaapsehoop and I would definitely recommend a stay at Panda's Cottage to anyone!

Andries K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Baie aangenaam.

Die eienaars was besonders vriendelik en het deurentyd gesorg dat ons tevrede bly.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Dankie Andries was lekker om julle by ons plekkie te kon he. Altyd welkom.

Panda's Guest Cottage
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Na 'n hartlike ontvangs kon ons rustig in 'n pragtige omgewing en lieflike plekkie ontspan.

Ons is vriendelik deur Laetitia ontvang en het deur 'n pragtige, goedversorgde, interessante tuin vol verrassings na ons plekkie geloop. Wat 'n openbaring! Alles was van die beste kwaliteit en het van goeie smaak getuig. Laetitia het aan elke moontlike behoefte gedink en daarvoor voorsiening gemaak (byvoorbeeld pleisters, hoofpynpille en 'n verlengkoord). By die gerieflike gemakstoele was daar sjerrie met glasies en sjokolade reggesit. Daar was nie net suiker nie, maar wit en bruin suiker en versoeter. Daar was nie net seep nie, maar ook badkristalle, skuimbad en stortseep. Daar was selfs tandestokkies! Daar was nie net goeie koffie nie, maar ook moerkoffie. Buite was 'n gesellige, private braaiplekkie onderdak, met silwerskoon roosters en 'n tafeltjie met twee stoele. Die matras was uit 'n ander wêreld en die linne kraakskoon en keurig. Die enigste fout is dat ons net een nag daar geslaap het - wat 'n jammerte! Ons wil beslis weer gaan! Ons sal Panda Guest Cottages met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan en Christa sal daarvan hou on julle weer hier te he. Was heerlik om julle te ontmoet

Panda's Guest Cottage
Neel R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neel R

Ons het gekom om te rus. Dit is presies wat ons gekry het.

Ten volle toegeruste eenheid, keurig netjies met heerlike bed. Asemrowende omgewing. Laetitia, ons gasvrou, was vriendelik en behulpsaam.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Neel altyd n plesier om te hoor ons gaste het dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer een of ander tyd weer hier by ons te he.
Groete Des en Laetitia Drake

Panda's Guest Cottage
Petra V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V

Vriendelik en volledig toegerus.

Hulle het ongelukkig gesukkel met krag, maar dit was buite hulle beheer.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Dankie Petra. Ja, die elektrisiteits probleme raak al hoe moeliker om te oorkom, hande in die hare. Ek hoop en vertrou met julle volgende besoek gaan dit sommer klopdisselboom wees. Sien uit na julle besoek eersdaags. Des en Laetitia.

Panda's Guest Cottage
Marlize V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Lieflik en rustig.

Die mense is vreeslik gasvry. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plekkie is baie netjies met goeie bed en beddegoed. Die tuintjie het baie voëls, en nou en dan kom kuier daar apies. Dis nogal n "treat" vir 'n stedeling wat dit nooit sien nie. Die ontbyt is heerlik! Sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Dankie Marlize was lekker om julle hier te he. Altyd welkom. Kom kuier gou weer.
Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Tys S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tys S

Wonderlike gasheer en -vrou. Die lekkerste kuier in jare.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons wou die wilde perde sien en hulle het nie teleurgestel nie. Die verblyf was uiters gerieflik en netjies en die gasheer en -vrou was net die beste. Sal enige tyd teruggaan na hulle.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Tys dit was soos met al ons gaste 'n voorreg en plesier om julle hier te kon hê. Asb kom weer. Tot weersiens. Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Brenda B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda B

Baie vriendelik ontvang gasvry en vriendelike diens. Dankie ons het dit geniet.

Ons was vriendelik ontvang, Des en Leattia gasvry en saam 'n drankie geniet, dankie vir die lekker kuier.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie julle, was heerlik om n wyle met julle te kuier. Wat betref die ligging, ons is in n rustige area gelee, kan ongelukkig niks daaraan verander nie, wat betref ons pryse ons probeer ons bes om in die mark te bly, ons sien uit om weer te sien. Julle is altyd welkom.

Panda's Guest Cottage
Heather R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Heather R

It was lovely.

Letitia was a perfect host, the gardens were beautiful, accommodation comfortable, there were clean towels offered. Great place.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Thank you Heather, we are looking forward to your next visit.

Panda's Guest Cottage
Magda P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Heerlik ontspanne in 'n pragtige vriendelike bestemming.

Die kothuis is goed toegerus met 'n klein privaat tuintjie om te ontspan. Die gasvrou se gasvryheid is onoortreflik en ons sal beslis weer by Panda's tuisgaan sodra ons weer in die omgewing is.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Magda, altyd aangenaam om gaste te ontmoet, en beter leer ken. Net so was dit lekker om julle ook hier te he. Kom kuier gou weer asseblief. Groete Des en Laetitia.

Panda's Guest Cottage
Alta V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Die reis vanaf die huis na Kaapse Hoop is ’n uitstappie op sy eie.

Die ontvangs van was soos die hek na die hemel. Die detail is uitgespel sodra jou voete uit die motor klim. Die Tuinpaadjie na die voordeur is rustig. Die linne is van genade en koester die sjerrie en sjokolade. Gekunsteld. Die bad is ’n koninklike bederf en sagte handdoeke in oorvloed. Die water is warm en die druk sterk. Die stort is wyd en skoon. Daar is sagte matjies vir jou voete. Woorde sal skaars my verblyf in Panda kan oordra. Ideaal sou mens alleen wou ontsnap en steeds wil deel wees van die lewe wat buite heers, maar hier is jy weg van die wêreld en sy dinge met slegs jouself as bekende. Veilig. In stylvolle hande. Plek van rus. Goed voorberei.

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Alta sjoe, Baie baie dankie vir die pragtige kompliment. Dit maak al die harde werk die moeite werd. Ons sal jou baie graag gou weer wil sien. Seeninge en groete. Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Marius D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Heerlike naweek weg

Ons is baie vriendelik deur Laetitia en Des ontvang. Veilige parkering is vir ons aangedui. Die eenheid was pragtig skoon en smaakvol toegerus met alles wat mens benodig. Heerlike privaat buite-area waar ons kon braai was vir ons n groot bonus. Ons het die naweek bitter baie geniet en sal baie graag weer by Panda tuisgaan !

Panda's Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Marius julle, bly julle het dit geniet en lekker gerus. Ons sien julle graag weer.
Ons waardeer julle ondersteuning opreg.
Des en Laetitia

Panda's Guest Cottage
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b60831cc72031a0753de905e3127a6c5caf7332f7a8433117b1e080febc5b4891cc412ec1c5a9fb0f8b516d71063c32197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 4 Du Preez Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang