Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pandora

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

celeste Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Pandora
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brenda T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T

Hospitable and really lovely.

We arrived and found everything as expected. We were called to check if we were okay, which we really appreciated. Loved our stay. Thank you.

Johann B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Baie vriendelike personeel, asook bestuurders.

Het myself baie geniet en veilig gevoel.

Pandora se terugvoer

Baie dankie Johann

Pandora
Michelle T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Reis terug in tyd.

Twee gesinne waaronder 2 tieners en 2 kleuters. Wonderlike, ruim, netjiese ou gebou wat pragtig omskep is. Ten volle toegerus met wat mens nodig het. Veilige hawe vir 'n vinnige oornag in 'n lang reis. Wees onder geen illusie dat die eens pragtige dorpie agteruit gegaan het nie, maar moenie Pandora onder dieselfde kam skeer as die dorpie nie. Die gasvrou is vriendelik, hulpvaardig en maklik om in die hande te kry.

Pandora se terugvoer

Dankie Michelle

Pandora
Raymond C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond C

Satisfied.

Loadshedding was a problem. Make some plans with a backup plan.

Pandora se terugvoer

Hi Raymond.Thank you for taking the time to review Pandora.
For loadshedding we do have led globes in the lounge and on the stoep. We also provide a small gas burner for additional light or cooking, as well as braai wood that is provided. This was mentioned to you on check in. We believe this is adequate for what is generally just a 1 night stay . Happy travels

Pandora
Ebeth M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebeth M

Puik. Dink aan alles wat benodig kan word.

Pragtig huis. Loved it.

Pandora se terugvoer

Dankie Ebeth.

Pandora
Armando V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Armando V

Baie rustig. Baie sentraal.

Baie lekker gekuier. Kan bietjie raserig raak op 'n Vrydagaand. Plek was skoon. Sal dalk net nog 'n stort êrens verkies. Daar is voorsiening gemaak vir lig en ketel tydens loadshedding.

Rina S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Oornag vir groep van 5.

Ons het ons verblyf by Pandora geniet. Dit het alles gebied wat ons nodig gehad het. Ons het duidelike aanwysings ontvang oor toegang tot die perseel. Pragtige oudhede en geskiedenis word mooi ten toon gestel. Dankie Celeste, ons waardeer.

Pandora se terugvoer

Plesier Rina Hoop om julle weer te sein. Groete

Pandora
Mariana L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L

Lekker.

Alles wat nodig is word voorsien.

Pandora se terugvoer

Dankie Mariana, Julle is altyd welkom.

Pandora
Hester N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Heerlik, ruim, skoon met pragtige oudhede.

Die gasvrou is besonder vriendelik en behulpsaam. Huis is ruim en gemaklik vir 'n groter groep. Die huis is vol besondere mooi oudhede. Pandora is 'n aanwins vir Rouxville. Die verblyf is bekostigbaar en baie goeie waarde vir geld.

Pandora se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie Hester.
Altyd lekker om Pandora te deel .
Ons sien uit om julle weer te verwelkom , as julle weer n die deel van die land is.

Groete
Celeste

Pandora
Lenie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie G

Pragtig en vol sjarme!

Na 'n warm trip op ons motorfietse was Pandora net wat ons nodig het. Heerlik koel en pragtig binne!

Pandora se terugvoer

Baie dankie Lenie.

Pandora
Bruce J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce J

A real gem in the middle of nowhere - brilliant.

See stars.

Lourens E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Ons het baie lekker gebly!

Dis 'n pragtige groot huis, baie netjies en skoon! Goed toegeruste kombuis! Bietjie koel in die aand (in Julie), maar die elektriese komberse het dit maklik reggestel! Ons sal graag weer hier kom oorbly!

Pandora se terugvoer

Hi Lourens

Dankie vir jou terugvoer. .
Hoop jou nuwe Bokke pas goed aan.

Groete
Celeste

Pandora
Okkie O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Okkie O

Elodie en man baie gasvry.

Lekker nagrus op 'n bed met heerlike elektriese kombers in baie oulike fasiliteit in 'n gedaan dorpie. stadsraad kan baie doen om dorp op te knap.

Pandora se terugvoer

Middag Okkie
Dankie vir julle terugvoer.

Groete

Celeste

Pandora
Annali B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali B

Baie lekker. Dankie dat ons honde welkom was!

Lekker oopplan-kuierplek en veilige speelplek agter vir kinders en honde!

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Murray- en Rouxstraat, Rouxville, 9958, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ef513fe105c7ee30732a406b2043c40773c64456adb15519c8eb673f6088cbdd6ab18b5b0ec928fa7346ae789a5bb21f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense 14 5 1 5 c/n Murray & Roux Streets Rouxville 9958 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.415639 26.834287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang