Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pandora

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Brenda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Hospitable and really lovely. We arrived and found everything as expected. We were called to check if we were okay, which we really appreciated. Loved our stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Pandora
Thank you, Brenda.

Johann B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie vriendelike personeel, asook bestuurders. Het myself baie geniet en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Pandora
Baie dankie Johann

Gerhard W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

What a pleasant surprise. We had a delightful stay in this cozy and welcoming house. Although the exterior is quite basic, the interior is warm and well-equipped with all the amenities we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Pandora
Thank you Gerhard.

Michelle T
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2023

Reis terug in tyd. Twee gesinne waaronder 2 tieners en 2 kleuters. Wonderlike, ruim, netjiese ou gebou wat pragtig omskep is. Ten volle toegerus met wat mens nodig het. Veilige hawe vir 'n vinnige oornag in 'n lang reis. Wees onder geen illusie dat die eens pragtige dorpie agteruit gegaan het nie, maar moenie Pandora onder dieselfde kam skeer as die dorpie nie. Die gasvrou is vriendelik, hulpvaardig en maklik om in die hande te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
celeste
Pandora
Dankie Michelle

Raymond C
1 nag
4.0
Aug 2023

Satisfied. Loadshedding was a problem. Make some plans with a backup plan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
celeste
Pandora
Hi Raymond.Thank you for taking the time to review Pandora. For loadshedding we do have led globes in the lounge and on the stoep. We also provide a small gas burner for additional light or cooking, as well as braai wood that is provided. This was mentioned to you on check in. We believe this is adequate for what is generally just a 1 night stay . Happy travels

Ebeth M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Puik. Dink aan alles wat benodig kan word. Pragtig huis. Loved it.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Pandora
Dankie Ebeth.

Armando V
1 nag
3.4
Des 2022

Baie rustig. Baie sentraal. Baie lekker gekuier. Kan bietjie raserig raak op 'n Vrydagaand. Plek was skoon. Sal dalk net nog 'n stort êrens verkies. Daar is voorsiening gemaak vir lig en ketel tydens loadshedding.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Oornag vir groep van 5. Ons het ons verblyf by Pandora geniet. Dit het alles gebied wat ons nodig gehad het. Ons het duidelike aanwysings ontvang oor toegang tot die perseel. Pragtige oudhede en geskiedenis word mooi ten toon gestel. Dankie Celeste, ons waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Pandora
Plesier Rina Hoop om julle weer te sein. Groete

Mariana L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Lekker. Alles wat nodig is word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Pandora
Dankie Mariana, Julle is altyd welkom.

Hester N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Heerlik, ruim, skoon met pragtige oudhede. Die gasvrou is besonder vriendelik en behulpsaam. Huis is ruim en gemaklik vir 'n groter groep. Die huis is vol besondere mooi oudhede. Pandora is 'n aanwins vir Rouxville. Die verblyf is bekostigbaar en baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Pandora
Dankie vir julle kuiertjie Hester. Altyd lekker om Pandora te deel . Ons sien uit om julle weer te verwelkom , as julle weer n die deel van die land is. Groete Celeste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

celeste Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Murray- en Rouxstraat, Rouxville, 9958, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ef513fe105c7ee30732a406b2043c40773c64456adb15519c8eb673f6088cbdd6ab18b5b0ec928fa7346ae789a5bb21f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 c/n Murray & Roux Streets Rouxville 9958 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.415639 26.834287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang