Pandora
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: H/v Murray- en Rouxstraat, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Pandora is in Rouxville op die N6 tussen Smithfield en Aliwal-Noord geleë. Ons bied 'n ideale oornagplek tussen Gauteng of KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Die oorspronklike sandsteengebou was 80 jaar gelede 'n semi-losstaande gebou en is later omskep in Rouxville General Dealers.
Nou is dit heeltemal omskep in 'n pragtige eenheid met 'n omheinde agterplaas en 'n mooi agterstoep. Die eenheid het 4 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 is en suite is. Pandora bied 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas.
Dit is snoesig genoeg vir 2 gaste en perfek vir 'n groter groep.
Die agtertuin het 'n motorafdak en oorgenoeg parkeerplek vir motors, bote of sleepwaens, en het 'n hoë muur reg rondom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
celeste Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- H/v Murray- en Rouxstraat, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Gaste dink Pandora het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: H/v Murray- en Rouxstraat, Rouxville, 9958, Vrystaat