Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pandora's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Rozelle W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome stay. Lovely place. Great stay. Nice big pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon J
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Baie goeie verblyf. Moontlik dranklisensie en minimale versnaperings moet beskikbaar wees. Verblyf was goed, maar die padanwysings was onvoldoende.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sylvia
Pandora's Guesthouse
Goeie middag. Die gastehuis het 'n hoekerf adres. Dit gebeur soms dat kliënte se GPS nie my adres kry nie. Dit is letterlik die GPS wat die verkeerde adres aandui. Ek voorsien ook geen drank aan kliënte nie. As daar drank is, bring hulle dit self in sonder my medewete. Baie dankie en groete

Salome D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2024

Dit was seker heel aanvaarbaar vir die prys maar tog ook nie. Ons was welkom ontvang, die kamer was aanvaarbaar, maar ek moet sê alles in die huis is ongelooflik oud en baie van die meubels is vuil. Die bed was gemaklik en skoon, en ons het wel heel tuis gewees, behalwe vir die bank in die kamer wat so vol kolle en merke was dat jy gril. Ons badkamer was buite die kamer, en as jy hom nie na elke gebruik gesluit het nie, het van die ander gaste in die huis hom sommer gebruik. Dit is regtig 'n mooi ou huis, maar dit kort wel aandag en dalk 'n goeie skrop.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marcus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2023

Wil langer bly. Heerlik. Mooiste ou huis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sylvia
Pandora's Guesthouse
Thank you Marcus. Looking forward to seeing you again.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Louis V
1 nag
2.2
Des 2023

Teleurstellend. Dit is 'n ou dubbelverdiepinghuis met houtvloere - iets wat mens net in 'n sprokiesboek sien. Maar ongelukkig het dit hier opgehou: 1. Die kamer se deur het baie gesukkel om te sluit van binne af. 2. Ek was bewus dat ek 'n badkamer moes deel - daar was geen wasbakprop nie en toe die toiletpapier klaar is, is dit nie vervang nie. 3. Met my aankoms was daar mense in die swembad wat raserig was. 4. Die aand was hulle steeds rumoerig in die kamers. 5. Die volgende oggend om 5 uur het hulle weer begin raas en om 6 uur die oggend was hulle reeds in die swembad - al gillende. 6. Daar was ook nie 'n tekort aan vloeibare verversings nie. 7. Met my vertrek die oggend om 7 uur het iemand buite geparkeer en met 'n koelhouer ingestap - kon net raai wat daarin was. 8. Dit wil voorkom of dit die plaaslike inwoners se plek is om partytjie te hou. 9. Enige gaste wat stilte by 'n gastehuis soek, hou asb. hier verby. 10. Iets wat in die kamer kort is 'n klein yskassie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Madeleine H
1 nag
5.0
Feb 2022

Baie vriendelik verwelkom en Andrew se diens was uitstekend! Ons het net 'n aand oor geslaap, was op pad Durban toe het gaan bootry - MSC. Waardeer dit baie dat ons een van ons voertuie daar kon los, sonder enige betaling tot ons die Vrydag afgeklim het. Die voertuig wat ons daar gelos het, het hulle spesiaal gewas ook. Uitstekende diens! Sal julle definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Pandora's Guesthouse
Goeiedag Madeleine Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons sal u enige tyd weer verwelkom. Groete Bestuur.

Lettie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Goue diens en fasiliteite. Die feit dat dit 'n huis met plankvloere is wat met ander gaste gedeel word is effe steurend. Ander gaste se gedrag was egter goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Pandora's Guesthouse
Goeiemiddag, Baie dankie vir u vriendelike terugvoering Ons sien uit om u weer te verwelkom! Groete Louise

Bardina C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Ons het baie tuis gevoel. Knus kamer! Dankie dit was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Pandora's Guesthouse
Hallo mev, Baie dankie vir u vriendelike terugvoering! Kom kuier asb weer vir ons! Louise

David T
1 nag
3.4
Mrt 2022

An eccentric overnight. An old colonial house of great character in a prime location in Bethlehem with rooms furnished in classic style. The owners are working to upgrade it but there is a long way to go. We were unfortunate in that a flood had put our intended room out of action, and the pool was under repair as well. But it served us as a quick overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Pandora's Guesthouse
Thank you so much for your review. We are looking forward to welcoming you again! Our pool renovations are finished and we are sure you are going to enjoy it a lot! Regards Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Unionstraat 20, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04199c19566a790888446bb28f7c9eef4869b22bfad8bcc2d46586b99c9442167dd14bcbde19d8aee184c5581727d347bb38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 37 Muller Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.232769280119 28.303015530109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang