Pandora's Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rozelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome stay.
Louis V - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige ou huis gevoel en lekker geslaap. Avontuur vir die kinders gewees.
Leon J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie verblyf. Moontlik dranklisensie en minimale versnaperings moet beskikbaar wees.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeie middag. Die gastehuis het 'n hoekerf adres. Dit gebeur soms dat kliënte se GPS nie my adres kry nie. Dit is letterlik die GPS wat die verkeerde adres aandui.
Ek voorsien ook geen drank aan kliënte nie.
As daar drank is, bring hulle dit self in sonder my medewete.
Baie dankie en groete
Salome D - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was seker heel aanvaarbaar vir die prys maar tog ook nie.
Lees meerMarcus E - Feb 2023
Algehele gradering
Wil langer bly.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you Marcus. Looking forward to seeing you again.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMadeleine H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom en Andrew se diens was uitstekend!
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Madeleine
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons sal u enige tyd weer verwelkom.
Groete
Bestuur.
Lettie F - Jul 2022
Algehele gradering
Goue diens en fasiliteite.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeiemiddag,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering
Ons sien uit om u weer te verwelkom!
Groete
Louise
Bardina C - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel. Knus kamer!
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Hallo mev,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering! Kom kuier asb weer vir ons!
Louise
David T - Mrt 2022
Algehele gradering
An eccentric overnight.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your review. We are looking forward to welcoming you again!
Our pool renovations are finished and we are sure you are going to enjoy it a lot!
Regards
Louise
Tanya V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi rn welkome resensie!
Ons waardeer dit en sien uit om julle gou weer te sien!
Louié K - Jul 2021
Algehele gradering
'n Juweeltjie
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie!!
Hoop om u gou weer te verwelkom!!
Annalize V - Jun 2021
Algehele gradering
Mooiste meubels, waarde vir geld.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons het dit baie geniet om u te verwelkom by ons en sien uit na u volgende kuier.
Groete,
Pandora's bestuur.
Khutjo K - Mei 2021
Algehele gradering
It's amazing. Homely and comfortable. Didn't like the communal bathrooms.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thanking you most sincerely for the feedback
See you soon
Regards
Louise
Chris S - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeiemore Mnr,
Hoop dit gaan baie goed
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit
Ons sien u gou weer
Groete
Louise
Leonard S - Mrt 2021
Algehele gradering
Die gasvrou is eenkant en hou haar eenkant.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Geagte mr Swart
Vreeslik baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering.
En baie dankie dat u ons pragtige gastehuis gekies het om vir 2 aande bybte oornag.
Ek is vreeslik jammer dat dit u pla dat ek as bestuurder die ligging en adres vir u moes aanstuur en dat u selfoon opgebreek het toe ek u probeer bel het ,omdat u en u vrou op toer was.
Ek is ook vreeslik jammer dat ek nie op die presiese oomblik toe u soos ons ooreengekom het, dat u sou bel as u wou inboek, op die perseel was nie, n ander personeellid u en u vrou vinnig en vriendelik gehelp en ingeboek het en ek 10 minute daarna by gastehuis was. Ons het meer as 1 gastehuis mr, en ek boek gaste in soos hulle laat weet en arriveer.
Ek stuur aan almal die wifi kode dmv whatsapp. Ek sal dit ook aanhou so doen omdat amper 100% van ons gaste dit so verkies.
Ek vra ook omversking dat u die paaie en slaggate wat landswyd n probleem is, konnekteer met ons gastehuis, wat ek onregverdig vind om die minste te sê.
Die wifi was af vir n wyle, wat gebeur het agv n toring wat met die weer beskadig is, soos ek u dadelik meegedeel het.
Die trokke wat verby die gastehuis ry, kan ons ongelukkig nie beheer nie.
Nietemin, weereens dankie vir u besoek, ek vertrou u het die oos vrystaan in sy prag en glorie terdee geniet.
Groete
Louise
Nardus V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Jurgens D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en goeie ligging.
Danie D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Kamers was lekker groot en baie netjies. Baie lekker gebly.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike review mr!!
Besoek ons gerus weer!!!
Groete
Lulu
Johan F - Des 2020
Algehele gradering
Elektrisiteitsprobleme. Geen staf op perseel.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Mr.
Eerstens vreeslik baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee.
Ongelukkig moet ek verskil van u. ons klientediens was uitstekend, personeellede bly nie op die perseel nie, maar toe u ons bel om 00h30, was ons binne 8 minute by die gastehuis om u te help, die probleem is onmiddelik reggestel toe u ons daarvan in kennis gestel het.
u het ons personeel openlik gevloek en geskel, onnosel genoem en ander gaste het dit gehoor. en bygese, dit was ivm "n kragonderbreking(beurtkrag) wat buite ons beheer was.
al wat u of u dogter moes doen, was om ons reeds toe dit gebeur het, te skakel, nie 5 ure te wag en dan ons kwalik te neem nie, of selfs net weer die televisie aan te sit en die muurprop net uit te haal en weer in te gesit het. presies wat die personeel wat u te hulp gesnel het, gedoen het en die probleem was binne sekondes uitgesorteer.
die kragonderbrekings word soos u weet, nasionaal afgekondig mr, dis buite ons beheer, glo my, dis vir ons ook 'n frustrasie.
ons kamers word pynlik netjies aan gaste oorhandig, en u was meer as tevrede toe u ingeboek is vroeer die dag. ons het u ook vroeer in die week reeds die ligging en adres gegee.
geagte mr, dit spyt ons dat u ongelukkig was met u verblyf en sou u graag weer wou verwelkom.
ons vra omverskoning vir die ongerief agv die beurtkrag.
Bestuur
Jenny-may W - Okt 2020
Algehele gradering
Terrible.
Lees meerChantelle R - Des 2019
Algehele gradering
Mal oor Pandora's Guesthouse - sal meer inligting wil hê oor die geskiedenis van die huis.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering, sal inverbinding wees met u.
Rodney F - Sep 2019
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Willie W - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Willie,
Baie dankie vir die terugvoering!!
Dit was 'n voorreg om hulle te verwelkom!. Lieflike gaste!!.
Groete
Louise
Nastasia V - Aug 2019
Algehele gradering
Wat 'n skat!
Johan Y - Feb 2019
Algehele gradering
Die verblyf was stil en rustig asook netjies gewees.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Geagte Mr Young
Baie dankie vir u gawe terugvoering!
Dit was regtig 'n plesier om u te verwelkom, besoek ons asb weer!
Groete
Louise
Nico V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike verblyf oor die paasnaweek.
Lees meerPandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit raaksien en waardeer wat ons probeer doen om hulle gelukkig te maak en te hou.
Kom kuier asb. spoedig weer!
Nico V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende, bekostigbare, gerieflike oornagplek.
Lees meerPandora's Guesthouse se terugvoer
Beste Nico,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Groete,
Louise
Gert N - Des 2019
Algehele gradering
Diens was baie vriendelik en ek kan dit aan beveel.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie,
Dit was lekker om u hier te he.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Lulu
Teboho N - Apr 2019
Algehele gradering
Very good and clean.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you so much sir.
It was a pleasure hosting you.
Amanda V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangename gasheer en -vrou!
Adel V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit.
Kom kuier asb weer vir ons
Groete
Lulu
Louis G - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles was in orde, geen probleme.
Marinda F - Feb 2019
Algehele gradering
Geen aircon, geen waaier, almal deel een badkamer.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Geagte mev Raath,
Baie dankie vir u kommentaar en terugvoering, ons waardeer dit. Ek wil graag net uitlig dat u 2 kamers bespreek het, kamer 6, 'n pragtige kamer met 'n en-suite badkamer, asook 'n begrotings kamer (budget room), kamer 5, wat ons beskikbaar stel vir gaste wat geld wil spaar en minder ingesteld is op ekstras in kamers soos u wel gekry het in kamer 6 met sy eie en-suite badkamer, yskas, groot waaier ens. kamer 5 het ook n waaier in, 'n lessenaar, lamp, 2 beddens, klere kaste, 'n ketel ens. Ek wil ook net noem dat ons vir alle gaste in die gastehuis die fasiliteite van ons ten volle gemeubileerde en tenvolle toegeruste kombuis met yskas, mikrogolfoond, en hulle aanmoedig om dit te gebruik. Alles word duidelik aangedui met fotos asook onderskrifte by elke kamer wat beskikbaar is in al ons pragtige, ruim kamers op die webtuiste wat u besoek het toe u navrae en bespreking gedoen het.
Ek is dus baie jammer dat dit steeds vir u onduidelik was wat om te verwag van die kamers wat u bespreek het, baie dankie weereens vir die wonderlike gradering wat u ons gegee het, hoop om u gou weer te kan verwelkom by ons.
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Rustige oornagverblyf in 'n oulike dorpie.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
baie dankie vir u terugvoering!!
kom kuier gerus weer!!
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Lourens K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ons het lekker rustig geslaap.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, ons stel dit hoog op prys.
Elizabeth D - Des 2018
Algehele gradering
Lovely place to stay over.
Christo P - Nov 2018
Algehele gradering
Puik!
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeiemiddag Mr Christo,
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dit maak ons so gelukkig as ons weet ons gaste is tevrede.
Hoop om u gou weer te sien.
Groete,
Louise
Stafford P - Okt 2018
Algehele gradering
Vyfster-verblyf en vyfster-gasheer en -gasvrou.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you for your lovely review. It was such a pleasure and a memorable time we enjoyed with you.
We look forward to you visiting our home when you visit Bethlehem.
Warm regards,
Francois and Sylvia Bester
Vicky L - Okt 2018
Algehele gradering
Huislik.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you Vicky, for your awesome review. We would love for you to visit with us when you are in Bethlehem.
Warm regards,
Caron
Berna C - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you Berna, for such an awesome review.
Please visit us when you are in Bethlehem.
Warm regards,
Caron
Charles T - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Dear Charles,
Thank you for your lovely review.
We look forward to having you visit our Guest House again in the near future.
Warm Regards,
Caron
Linda J - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you very much.
Sanette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Brett T - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you James, for your awesome review.
We look forward to your next visit to Bethlehem
Warm regards,
Caron
Amanda L - Aug 2018
Algehele gradering
Ietsie anders.
Lees meerPandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your awesome review Jaco. Look forward to you visiting us again.
Warm Regards
Caron
Estelle Rubow R - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie diens. Pragtige ligging.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Mev,
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ek is so bly dat u gelukkig en tevrede is/was.
Kom kuier asb weer vir ons.
Groete,
Louise
Francois D - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige geskiedkundige huis met baie karakter.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you Francois, for your lovely review.
Please visit us when you are in Bethlehem.
Warm regards,
Caron
Owen N - Aug 2018
Algehele gradering
Interesting ambience and the manageress went out of her way to make us comfortable.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Owen for your review.
We look forward to your next visit to our guest house when next you pass through Bethlehem.
Warm Regards,
Caron
Lineo K - Jun 2018
Algehele gradering
With my repeated pleasant experience, there is no need to find another guesthouse when I stay in Bethlehem.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Lineo, for such an awesome review. We look forward to you visiting us again soon.
Warm regards,
Caron
Carina C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker, behalwe vir die hond.
Marlise C - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en 'n warm ontvangs.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you Marlise, for your lovely review. We look forward to having you at our Guest House on your next visit to Bethlehem.
Kind regards,
Caron
Elza S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Aangename verblyf.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Hi Elza,
Thank you for your awesome review. We sincerely apologise about the window not closing properly, this problem has been sorted out. We look forward to you visiting us, at our Guest House when passing through Bethlehem again.
Warm regards,
Caron
Karien J - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n besondere ervaring gewees om in hierdie pragtige antieke huis te oornag.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Karien, for your lovely review.
We look forward to your next visit to Bethlehem.
Warm regards,
Caron
Christa V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige huis gevul met ou pragtige meubels, lekker rustige welkome atmosfeer.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you Christa, for your positive review.
Please visit us when next you pass through Bethlehem.
Warm regards,
Caron
Siphokazi K - Jul 2018
Algehele gradering
Happy, love a vintage house.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Thank you. We appreciate your review, and we look forward to you visiting our Guest House when passing through Bethlehem again.
Warm regards,
Caron
Candice C - Jul 2018
Algehele gradering
Heel lekker en rustig.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Tewie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies. Ongelukkig sal dit nie weer gebruik nie. Deure kan nie sluit nie. Ligging raserig.
Chante R - Okt 2017
Algehele gradering
Great place, very unique and elegant. Friendly person to accommodate you. We will definitely be heading there again in the future.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Beste Chante
Baie dankie vir julle boodskap, dit is vir ons 'n groot prioriteit om ons gaste gelukkig te sien.
Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete Pandora's Bestuur
Cathryn C - Jul 2017
Algehele gradering
Old charm treat.
Lees meerErik O - Okt 2017
Algehele gradering
Uniekheid met die oudheid.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Beste Erik
Baie dankie vir julle goeie terugvoer, ons is tans besig met 'n addisionele ingang vir die ekstra voertuie.
Ons hoop om julle weer te sien.
Pandora's Bestuur
Rynhardt D - Apr 2017
Algehele gradering
Juanita het na my behoefte omgesien deur my 'n plek te gee naby aan die hoërskool.
Adéle P - Sep 2017
Algehele gradering
Amper 100% tevrede.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Beste Adele.
Dankie vir julle terugvoer, ons sal aandag gee aan die punte wat jy uitgewys het. Die dame wat die gastehuis bestuur is beskikbaar tot vyf uur en daarna is sy op "stand-by" vir gaste en hulle benodighede, ons streef om so spoedig moontlik by die huis te wees as daar gaste is wat wag. Ons hoop om julle weer te sien!
Groete Pandora's Bestuur
Madia R - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Louis J - Jul 2017
Algehele gradering
Oulike plek.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Christelle V - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies, net te raserig vir ons.
Pandora's Guesthouse se terugvoer
Goeie more Christelle.
Baie dankie vir jou boodskap, ons het reeds na julle weg is "no smoking" bordjies opgesit wat darem help dat ons 'n voet het om op te staan as daar weer so geval is dat gaste rook, ons is baie jammer vir die onaangenaamheid.
Ons hoop dat julle weer van ons sal gebruik maak in die toekoms en dat die "probleme" nie weer sal opduik.
Vriendelike groete Pandora's Bestuur
Piet L - Jul 2017
Algehele gradering
Teleurstellend, want ons het geen rus gekry nie.
Lees meerPandora's Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Mnr & Mev Lottering.
Ons het aangdag gegee aan die adres wat vertoon op die webtuiste en is aangepas voor u vetrek.
Ons is onder nuwe bestuur en daar is 'n hele paar veranderings wat aangebring word in en om die gastehuis.
Wat die wag van die bestuurder aanbetref ons het 3 huise in die dorp waarna sy omsien en gaste waarna sy moet omsien.
Soos u gesien het is die hele huis met hout vloere uitgelê, die kraak/geluid van hout vloere kan ongelukkig nie gehelp word nie aangesien matte die klank sal verdoof maar sal wegvat aan die gevoel van die huis
Soos ek verstaan was die bestuurder vir 'n ruk lank by die gastehuis na u aankoms, hoekom nie vra vir 'n ekstra handdoek as dit u begeerte was? Let wel daar is altyd 'n ekstra skoon handdoek in die badkamer.
Die gastehuis lê teen 'n hoofpad, watter huis in 'n dorp lê nie teen 'n pad, hetsy hoofpad of residentiële pad.
Soos ek vroeër in die brief gesê het ons is besig met renovasie en herstel van die gastehuis binne en buite, ons bou badkamers aan vir elke kamer, die eerste kamer sin is reeds voltooi.
Ons gee en adverteer nie dat ons water in die kamers verskaf. Daar is 'n vol toegerusde kombuis tot u beskikking gewees.
Hoop dat julle in die toekoms sal kom kyk na die "verbeterings" by die gastehuis.
Groete
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Unionstraat 20, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang