Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paneka

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ernst D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

‘n Pragtige en goed-toegeruste huis met mooi uitsig. Skoon, netjies en moderne verblyf teen die Vaalrivier. Die geriewe teen die rivier voeg soveel waarde by tot ‘n heerlike visvang en kuier-naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Paneka
Hi Ernst, Baie dankie vir jul resensie, ek waardeer julle. Sien julle sommer gou-gou weer! Mooi dag Annie

Nonnie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Privaat en gesellig. Fantasties netjies en skoon. Naby om gou ander besiens waardig te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene F
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Absolute waarde vir geld. Annie het vooraf volledige inligting verskaf en ons baie vriendelik onvang. Paneka was alles en nog meer as wat geadverteer was. Die huis is baie luuks en smaakvol afgewerk en versier. Die storte met die groot vensters na buite was ń wow-ervaring maar steeds totaal privaat. Alles wat ons vir ons naweek nodig gehad het was beskikbaar en die kaggel in die leefarea het die koue wintersaande bloedneus geslaan. Die uitsig vanaf die stoep oor die river, net enkele meters weg, wanneer die son opkom en gaan sak is asemrowend. As jy 'n wegkomkans nodig het of sommer net jou jouself en jou geliefdes wil bederf, gaan probeer gerus Paneka, jy sal nie spyt wees nie. Baie dankie Annie, ons het heerlik gekuier. Seënwense

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Paneka
Hi Eugene, Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle gou weer te ontvang. Seen groete Annie

Jean K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Rus vir die siel. Baie netjies en skoon. Klein hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cor D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Ek sal beslis teruggaan! Baie lekker gebly! Perfekte belans, vir Ma (gemak) en seuns (visvang). As familie gelukkig is, is Pa gelukkig. Die eenheid het als in wat mens kan nodig kry. Selfs solar, so ons het nie eers geweet van loadshedding nie. Seuns het baie visgevang selfs 'n paar PB's. 5.4 kg karp en 8 kg baber vir my 11 jarige seun. 4.2 kg karp vir my 7 jarige seun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corli R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Wonderlike wegbreek langs die rivier. Met die eerste intrapslag voel jy tuis. Die kombuis is goed toegerus en die huis is modern en ruim. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig vanuit 2 van die kamers is pragtig. Ons gaan definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa H
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Natuurskoon en waarde vir geld. Almal het dit geniet. Was twee gesinne, van baba tot jong volwassenes. Wat 'n pragtige plek! Mooiste natuurskoon en almal het dit geniet. Gasvry en vriendelik. Sal vir seker weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Anni was great! Paneka is waarlik pragtig en dit was vreeslik lekker daar! Die tuin is baie mooi en mens kan heerlike middagslapies op die stoep vat! Daar is so baie voëls wat mens kan sien en luister voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandre G
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Lieflike naweek saam met familie. Paneka was die perfekte bestemming vir 'n naweek saam met familie met 'n lieflike uitsig oor die rivier en baie rustigheid in die omgewing. Die eienaar was vreeslik vriendelik en behulpsaam oor die tydperk wat ons daar gebly het. Daar is 'n lekker, oop grasperk voor die huis vir visvang en ons was vreeslik besig met die visse wat ons gevang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 289
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 289
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f96eef0814871f70518e4efb3d2ccfb27f07f5b853d7f2c4953d1a86fca19d7d4c894757f65f68471aacd456ecb3ba9f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 289 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Part 3 Sligo 214 Vredefort District 9595 Vrystaat 021 201 8901 10:00-14:00 14:00 -26.938621019894 27.089003032079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang