Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paneka

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
  • Vanaf R2 289 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Paneka is 'n wonderlike gesinshuis wat op die eienaar se perseel geleë is, 65 km van 'n klein plaasdorpie af met die naam Vredefort in die Vrystaat. Hierdie afgesonderde huis is reg langs die Vaalrivier en spog met pragtige sonsondergange en rivieruitsigte op die stoep.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n gesellige kaggel, etenstafel en kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Pragtige uitsigte oor die rivier is vanaf die stoep te sien. 'n Braai word voorsien waar gaste saam maaltye kan voorberei. Gaste moet asb. hul eie hout en braaigereedskap saambring.

Kom geniet die geriewe van hierdie wonderlike huis, lees 'n boek onder die bome of vang vis by die rivier.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ernst D
Gesin met tieners
5.0
‘n Pragtige en goed-toegeruste huis met mooi uitsig. Skoon, netjies en moderne verblyf teen die Vaalrivier. Die geriewe teen die rivier voeg soveel wa...
Sien meer
Aug 2024
Nonnie V
Saam met vriende
5.0
Privaat en gesellig. Fantasties netjies en skoon. Naby om gou ander besiens waardig te sien.
Des 2023
Eugene F
5.0
Absolute waarde vir geld. Annie het vooraf volledige inligting verskaf en ons baie vriendelik onvang. Paneka was alles en nog meer as wat geadverteer ...
Sien meer
Jun 2023
Cor D
Gesin met klein kinders
5.0
Ek sal beslis teruggaan! Baie lekker gebly! Perfekte belans, vir Ma (gemak) en seuns (visvang). As familie gelukkig is, is Pa gelukkig. Die eenheid he...
Sien meer
Jan 2023
Jean K
Gesin met tieners
4.8
Rus vir die siel. Baie netjies en skoon. Klein hemel op aarde.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Paneka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 289
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 289
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f96eef0814871f70518e4efb3d2ccfb27f07f5b853d7f2c4953d1a86fca19d7d4c894757f65f68471aacd456ecb3ba9f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 289 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Part 3 Sligo 214 Vredefort District 9595 Vrystaat 021 201 8901 10:00-14:00 14:00 -26.938621019894 27.089003032079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang